03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

genoem kan word nie. En Ek doen waarlik alles om dit vir die mense maklik

te maak, maar as hulle self nie wil nie, as hulle hul deur My nie laat lei nie

en uit eie wil verkeerd handel, moet hulle ook die gevolge daarvan op hulle

neem. Hulle kan egter nooit sê dat Ek hulle lot berei het wat hulle hulself

skep nie. Want Ek ken die vreeslike kwellinge en probeer alles om hierdie

kwellinge van die wese af te wend. Maar Ek ontneem julle die vrye wil nie

en wie sondig, moet ook die gevolge van die sonde dra omdat dit die

gevolg is van My wet van ewige orde.

Die mense kan wel liefdeloos handel en hul medemens pyn besorg, Ek

egter is die liefde Self en Ek is voortdurend daarop bedag om vir julle

salighede te berei. Waar egter die wil van die mense dit nie toelaat nie daar

kan ook nooit enige saligheid wees nie. Want ‘n verlange teenstrydig met

die Goddelike veroorsaak ook ‘n lot wat teenstrydig is met die Goddelike, ‘n

lot van uiterste ellende en duisternis, ‘n lot van bitterste gevangeskap. ‘n

toestand van onvryheid en kragteloosheid wat altyd die gevolg, die

uitwerking van die sonde is. En daarom het die wese wat teen My orde van

ewigheid ingaan op aarde, vir homself die straf veroorsaak. Amen

Die beskerming van God vir Sy stryders en knegte

6249 3 Mei 1955

Wat daar ook al teen julle onderneem sal word, Ek hou My beskermende

Hand bo julle en julle arbeid wat julle sal verrig vir My en My Ryk. Daar sal

steeds teen die waarheid gestry word en gevolglik ook teen julle, wat die

waarheid versprei en dit is die wapen van My teenstander, dat hy homself

as die verkondiger van die waarheid voordoen en dat hy baie meer

aanhangers sal vind as julle, wat die waarheid van Myself ontvang. Solank

die mense julle aanhoor en miskien ook afwys, maar julle nie aanval nie, is

My teenstander nie tevrede nie, want hy wil die lig uitdoof wat Ek Self op

aarde ontsteek het. En daarom soek hy mense wat hy kan beïnvloed om

teen julle op te tree; en hy vind hulle en wel in die geledere van diegene

wat geestelik verwaand is, hy vind hulle daar waar hy al lank werksaam is,

waar die verligting deur die Gees ontbreek, sodat hulle nie in staat is om

die dwaling van die waarheid te onderskei nie. Ook tower hy vir hulle die

waarheid voor en hulle glo hom eerder as diegene wat hulle werklik die

waarheid bring. En daarom is hulle gees nie verlig nie, omdat hulle geen

liefde het nie, sodat hulle meen om die werksaamheid in liefde te kan

vervang deur handelinge wat My teenstander hulle dan as heilsaam en

resultaat belowend vir hulle siele voorstel. Maar sonder liefde kan daar in

hulle die lig van insig nie ontsteek word nie en hulle sal daarom sonder

insig bly en vir My teenstander steeds welkome voorwerpe wees waarvan

hy homself kan bedien om teen julle op te tree.

Maar Ek is op hoogte van sy planne en van die volgsaamheid van die

mense wat van hom afhanklik is. Ek gee ook aan hulle die geleentheid om

328

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!