03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

My voortgekom het, sal julle, julle transformasie elders moet uitvoer en dit

kan ‘n groot val en ‘n geleidelike groei beteken wat aan My ewige plan

beantwoord, as die geleentheid om volwassenheid in die hiernamaals te

bereik nie beskikbaar vir julle is nie. Vroeër of later sal julle hierdie

verandering van karakter in die staat van ‘n menslike wese moet

onderneem, selfs My liefde kan julle nie van dit bevry nie. Die staat van ‘n

menslike wese is egter die finale staat in ‘n ongelooflike lang

ontwikkelingsproses deur alle skeppinge van die aarde. As ‘n menslike wese

moet julle ‘n bewuste verandering van wil en karakter verwesenlik as die

ontwikkelingsproses ‘n suksesvolle einde met julle fisiese dood op aarde

moet bereik. Dan eindig julle aardse lewensweg onherroeplik.

Niettemin, vooruitgang kan in die geesteryk verdergaan, die siel kan sy

ellendige staat in die geesteryk nog erken en probeer om te verbeter, maar

dit verg baie hulp van die ligwesens of deur menslike voorbidding. Maar die

wese kan ook weer afgly in die diepte omdat hy nie erken en probeer om

homself te verander nie. Dan sal hy ‘n verskriklike lot moet aanvaar om

weer die proses van verandering deur te gaan na ‘n oneindige lang tyd, as

hy hom weer bewys het. Amen

Nuwe Testament en Bylae.

5307 31 Januarie 1952

In die Nuwe Testament lees julle die Woord van God wat deur die mens

Jesus onderrig was en wat na Sy dood aan die kruis, ook deur Sy disipels

gepreek was. Jesus se Woorde sowel as ook die van die eerste apostles het

redelik onaangetas bewaar gebly, alhoewel daar minder belangrike

afwykings ingesluip het, wat egter nie beduidend die suiwere onderrig van

Christus verander het nie. Maar kommentaar was bygevoeg wat nie deur

Jesus of die apostles gesê was nie, wat in later tye tot twyfel oor die

egtheid van die inhoud van die Nuwe Testament gelei het. Geen noukeurige

bewys kan vir die egtheid van die briewe gegee word wat aan die Evangelie

toegevoeg is nie, maar dit kom effektief ooreen met die Goddelike Woord

en sou daarom nie verwerp moet word nie, maar soos al die ander wat in

ooreenstemming met die Goddelike onderrig van liefde deur Jesus as die

Woord van God beskou en erken word. Nogtans, impliseer dit nie dat daar

geen foute in die bylae is nie, want solank menslike hande werk wat nie

aan ‘n geestelike-gewekte persoon behoort nie, het die teenstander van

God ook die bevoegdheid om hierdie hande vir hom te laat werk, alhoewel

nie op ‘n duidelike wyse nie. En so het menslike hande die versameling as

ook die vertaling gedoen; menslike hande doen die skryf as ook die

drukwerk en selfs as dit in goeiewil gedoen was, was die Gees van God nie

altyd aan die werk en bekwaam om uit te sluit en te verbeter wat verkeerd

was nie.

84

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!