03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

wil julle alleen na My voer, hulle wil niks vir hulself hê nie en hulle verag die

wêreld. Amen

Gebreke van die Liggaam - Lyding vir die Siel

5995 7 Julie 1954

Die liggaam sal vergaan, maar die siel sal dit verlaat om die ewigheid binne

te gaan in stralende volheid van lig, wanneer hy die aardse lewe korrek

gebruik het. Wees daarom nie bedroef, wanneer die liggaam gebreke het

nie, want die liggaam dra dan ‘n las vir die siel, sodat hy in vryheid kan

opvaar na verligte hoogtes, wees nie bedroef nie, wees veeleer bly, want

dit is ‘n pluspunt vir die siel aan die einde van die aardse lewe. Dit is die

weg waarvan julle julself eens vrywillig bereid verklaar het om te gaan, ook

wanneer julle in die aardse lewe niks daarvan weet nie, maar die siel sien

die moontlikheid in om volwasse te word en neem die lot op hom, wat vir

julle moeilik te dra voorkom. Maar kan julle liggaam sy las nie meer dra

nie, voel julle julself te swak om die kruis te dra wat julle opgelê word; kyk

dan omhoog na Hom en vra Hom dat Hy julle las op Sy skouers mag neem

en Hy sal julle die kruis help dra. Hy sal julle krag gee en julle ondersteun.

Hy sal steeds vir julle gereedstaan as julle Hom aanroep om hulp.

Julle wat sal moet ly op aarde, ondervind in besondere mate die Liefde van

God, ook wanneer julle dit nie begryp nie, ook wanneer dit vir julle

onbegryplik voorkom dat Sy Liefde julle ‘n kruis oplê. Dog die liggaam ly

maar net en dit vergaan, maar die siel word onuitspreeklike lyding gespaar

en die Liefde en sorg van God gaan uit na hierdie siel, van wie Hy ‘n lot sou

wil verhoed wat heelwat smartliker is as die lyding wat die liggaam te dra

het gedurende die lewe op aarde. En sodra julle julself skik in die Wil van

God, sodra julle geduldig julle kruis dra, los die omhulsels om die siel op,

hy word ontvanklik vir lig, hy word vry en hoef nou ook die dood nie te

vrees nie, hy sal hom begroet as toegang na die ryk van die lig, met

vreugde sal hy die liggaam aflê en dankbaar wees dat dit vir hom gely het.

Want nou sal hy lewe in lig en vryheid en ewige geluksaligheid. Amen

Die opstanding van die vlees

6000 13 Julie 1954

Die leer van die “opstanding van die vlees” soos julle mense dit graag wil

opvat, is ongegrond as julle al iets van die geestelike weet. As julle nader

aan die waarheid gekom het en probeer om die betekenis van al My

Woorde geestelike te verklaar. Want wat Ek vertel het is waarheid, wat

ewige onveranderlik bly bestaan. Maar die betekenis wat julle daarin meen

te lees het Ek waarlik nie in My Woord gelê nie. Vir elke mens wat ernstig

na die waarheid soek is dit egter moontlik om die geestelike betekenis van

My Woorde te begryp. Wie Myself om opheldering vra, wie dus probeer om

tot die waarheid deur te dring, die sal ook spoedig helder en duidelik die

270

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!