03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

En sodra ‘n mens sy toevlug tot die gebed neem, dan vra hy om My

barmhartigheid en dan sal hy dit onbeperk ontvang. Ek sal My in sy lewe so

duidelik openbaar dat hy ‘n oortuigde geloof kan verkry, want hy het deur

sy bereidwilligheid, laat blyk om My barmhartigheid te gebruik. En daarom

kon dit hom nou ook onbeperk toevloei en werksaam word, wat egter

steeds die vrye wil van die mens vereis.

En in die eindtyd kan iedereen die weg na My vind as hy dit maar wil. In die

eindtyd word alle mense so duidelik gewys op hulle God en Skepper, op ‘n

Leidsman en Helper. Iedereen kan met Myself in verbinding tree en uit

hierdie verbinding ongelooflik baie voordeel trek. Maar hy moet daartoe

bereid wees, omdat alle barmhartigheidsgawes andersins sonder effek bly,

maar dat die mens dan ook reddeloos verlore sal gaan wanneer die laaste

dag gekom het. Amen

Die geïsoleerdheid van die hemelliggame

6323 31 Julie 1955

Ontsaglike afstande lê tussen die skeppings wat julle mense as

hemelliggame aan die uitspansel aanskou. Afstande, wat vir julle nie te

skat is nie en daarom ook nie te oorwin is nie, omdat elke afsonderlike

hemelliggaam self ‘n wêreld op sy eie is en hierdie wêrelde hermeties van

mekaar afgesluit is in soverre, dat dit geheel verskillende lewensfere besit,

steeds in ooreenstemming met die aard van die hemelliggaam en ook met

sy bewoners.

Julle mense mag nie glo dat My skeppende Gees nie veelsydig genoeg sou

kon skep en voortbring nie - julle mag nie glo dat julle, julle

lewensvoorwaardes op ander hemelliggame ook net so sal terugvind soos

op die aarde wat julle bewoon nie - en julle mag nog veel minder glo dat

die hemelliggame julle dieselfde lewensmoontlikhede sou bied wat vir julle

bestaan noodsaaklik is, in geval julle ooit in die gebied van so 'n

hemelliggaam sou beland.

Dit sal in elk geval ‘n vergeefse onderneming wees, want julle sal nooit

slaag om ook maar 'n enkele verbinding met ander hemelliggame aan te

knoop nie, tensy dit op ‘n suiwer geestelike manier geskied, dit kan

plaasvind deur die stuur van gedagtes, wat vir julle egter altyd tot 'n

geestelike vooruitgang sal dien, egter nooit op die manier wat betrekking

het op dit wat deur julle mense oor die wêreld beplan word nie.

Julle mense kan weliswaar groot bekwaamhede ontwikkel, julle kan

skeppend en vormend besig wees op aarde. Julle kan die kragte van die

natuur deurgrond en dit vir julle op elke manier nuttig maak. Julle kan op

grond van julle verstand diep in natuurwette binnedring en nou met al julle

insigte na vore kom, maar julle arbeidsveld is en bly altyd net die aarde. En

as julle nou al julle verstandelike insigte probeer gebruik tot heil van julle

medemens, dan sal My seën julle werk ook ondersteun, want dan word aan

349

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!