03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

En of julle ook die bybel uit julle kop leer, of julle probeer om die Goddelike

woord uit te lê op grond van profetiese uitsprake, of julle sin vir sin uit die

kop ken, dit alles kan tog nie hoër gewaardeer word as ander kennis wat

nie-geestelike kwesies as inhoud het nie. Want tenslotte bly vir die siel

slegs dit oor wat hy deur onselfsugtige werk in liefde, ontvang het. Daar bly

vir die siel slegs dit wat die Gees in hom kon oordra. En dit vereis geen

wêreldse studie, geen skerp verstandelike denke en geen buitengewone

geheu nie, want die Gees gee dit wanneer julle dit nodig het.

En watter nut het julle aan kennis as julle dit nie kan gebruik nie? Dit is

alleen maar dooie kennis, dit gee julle geen klaarheid nie en op aarde kan

julle nog nie die waarheid van julle kennis bewys solank julle Gees julle nie

die ware insig en die oordeels vermoë gee nie. Julle moet egter self hierdie

Gees in julle daarom vra. Julle moet dit vir hom moontlik maak om hom

teenoor julle te uiter. Dan eers sal dit helder word in julle en julle sal ook ‘n

helder stralend lig versprei by die ingaan in die geesteryk.

Geseënd is hy wat hom so deur die Gees laat leer en gelyktydig probeer om

sy aardse kennis te vermeerder. Hom sal baie geesterykdom toevloei, vir

hom sal ook aardse kennis ontsluit word sodra sy strewe in die eerste plek

die wen van geestelike goed is.

En hy sal al hierdie kennis waarlik seënryk gebruik wanneer sy aardse lewe

eindig. Hy sal alles wat hy besit kan uitdeel in die geesteryk, want hy sal

ook weer leidinggewend en onderwysend op die mense kan inwerk wat net

soos hy soek en strewe in die verlange na God en na die waarheid. Amen

Adam se oergees - Lucifer verniel die vorm

5802 5/9.Nov.1953

Wie tot die waarheid deurdring, die laat alle duisternis agter hom, hy sal vir

alles ’n verklaring hê, hy sal kennis hê van die samehang van alle dinge, hy

sal insien, dat sy weg opwaarts lei, dat hy die verbinding met God gevind

het, dat hy nie meer kan dwaal nie, omdat God Self hom die waarheid laat

toekom. Om tot die waarheid deur te dring beteken egter, om dit

allereerste ernstige te begeer en dan die hart oopmaak vir die kennis wat

instroom, hetsy van buite af of ook van binne af in die vorm van gedagtes.

Want die hart sal bereid wees om waarheid en dwaling aan te neem of af te

wys en dus ook dienooreenkomstig op die mens inwerk.

Die waarheid kan in soverre verkry word, as wat die wil van die mens self

werksaam word, sodat dit eenvoudig aan die mens oorgebring kan word,

wie hom passief gedra en nie self wil en die nodige aanstaltes maak, om dit

in besit te kry nie, sal in die duisternis van sy gees bly en nie die hemel

bereik nie. Die waarheid is egter die weg na bo. Die waarheid is deur God

Self aan die mense gestuurde geestesgoed, wat in elke mens ‘n ontvanger

soek, sodat die wil van elke mens die waarheid eie kan maak, omdat dit die

213

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!