03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

weet dat hy nie meer baie tyd het nie en hy open alle poorte van die hel

soos dit sedert ’n lang tyd gelede aangekondig is.

Maar julle wat My wil dien, het ‘n buitengewone toevoer van

barmhartigheid deur My Woord. Julle sal dus nie sy werksaamheid hoef te

vrees nie, maar dit sal vir julle ook begryplik wees, waarom julle op weinig

sukses sal kan staatmaak. Tog sal julle steeds met dieselfde liefde julle

medemens, wat homself deur die wêreld gevange laat neem het, tegemoet

moet tree, julle sal hulle moet beskou as siek siele en steeds bereid wees

om hulle goeie medisyne, dit wil sê, My Woord te verskaf, as hulle hulself

tot julle wend om hulp. Maar julle moet nie poog om hulle oor te haal

solank julle hulle afkeer bemerk nie; want dan is hulle nog in die mag van

My teenstander, wat alles doen om hulle van My af te hou en wat daarom

ook openlik teen julle optree, sodat julle vyandig bejeën sal word.

Maar julle sal so sag soos die duiwe en wys soos die slange moet wees.

Julle moet julle inhou waar julle hierdie afkering ondervind en wag totdat

die mens julself tegemoet kom. Die arbeid vir My en My Ryk vra wel moed

om te stry, maar ook ‘n wyse optrede teen die kamp van My teenstander.

En die leiding neem Ek Self op My, sodat julle slegs dan moet optree,

wanneer julle die drang in julle sal voel, want dit lê Ek julle dan Self in die

hart.

Die tyd sal nog kom waarin julle openlik sal kan en moet opkom vir My en

My Naam. Maar nou moet julle arbeid nog stil verrig word, indien die

weerstand nog te groot is. Beveel dan hierdie siel by My aan waarmee julle

worstel en hou julle slegs gereed om na vore te tree wanneer dit nodig is.

Hou net altyd die verbintenis met My in stand en laat julself nie deur die

wêreld gevange neem nie, dan hoef julle ook nie te vrees om swak te word

in tye van nood nie; dan sal julle My toegewyde knegte wees in die

komende tyd, wanneer die beslissing van julle gevra word om My en My

Naam voor die wêreld te bely. Amen

Die waarheid openbaar die volmaaktheid van God

6467 4 Februarie 1956

Wat julle moet weet om julle missie suksesvol af te handel sal aan julle

gestuur word sodra julle van plan is om dit te gebruik vir julle geestelike

werk en julle My daarom vra. As Ek julle die taak gee om My en My Naam

te verdedig, om My leer van liefde te verkondig en om van My liefde vir

julle te praat en wat julle dan aan julle medemens vertel moet ook hierdie

liefde van My identifiseerbaar maak. Julle moet altyd My Goddelike aard

kan herken, waarvan die eienskappe opperste volmaaktheid is en nooit

daaraan twyfel nie, julle moet nooit iets verkondig wat maak dat mense My

volmaaktheid betwyfel nie. Selfs ‘n blykbare teenspraak moet verklaarbaar

wees met julle kennis, sodat julle altyd oor die volmaaktheid van My aard

sal getuig wanneer julle, julle medemens onderrig. En dit kan slegs bereik

389

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!