03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Stryd om te bestaan is absoluut noodsaaklik

6738 16 Januarie 1957

‘n Rustige lewetjie sou vir die meeste mense geestelike stilstand, so nie

agteruitgang beteken, want die mens sou dan selde gaan werk aan sy

geestelike voltooiing, omdat die aardse bestaan hom volledig vervul, d.w.s.

vir hom voldoende is wanneer dit hom bied wat hy nodig het. Sy eieliefde

sou dus steeds gevoed word en ook die lot van sy medemens sou hom dan

geen geleentheid bied om dienend en onbaatsugtig werksaam te wees nie.

Die lewe op aarde is ‘n proeftyd vir die wil van die mens, maar om hom te

kan beproef, moet hy uit verskillende rigtings aangespoor word. Dus moet

elke aandrang in die mens aangespreek word en moet die wil nou bepaal

aan welke aandrang hy gevolg gee. En dit vereis ook ‘n voortdurende

veranderende lewens situasie wat voortdurende aansporing en

voortdurende mislukking vereis, wat die mens nou tot ‘n bewuste stryd in

die lewe kan beweeg, wat alleen maar aards gerig kan wees, maar wat ook

op die innerlike lewe ‘n invloed kan hê.

Die mens kan dus alle geleendhede ignoreer. Eers die voortdurende stryd

om te bestaan wat die mens aktief laat word en aanvanklik alleen sy

lewenskrag opeis, maar wat hy ook kan gebruik om geestelike krag te

verwerf. ‘n Bestaan op aarde sonder moeite sou alleen in die seldsaamste

gevalle in die hart van die mens liefde ontsteek wat die mens aanspoor om

in liefde te werk. Die mense sou slegs ‘n lui lewetjie lei en die doel van hul

bestaan nie herken wat bestaan in die verandering van eieliefde tot

naasteliefde. Want hy sien die naaste in ewe goeie lewensomstandighede

en kry geen aanleiding om teenoor hom liefde te betoon nie.

Maar andersyds kan hy hom ‘n rustig aards bestaan besorg, wanneer hy

hom inspan om die ongelykheid wat onder die mense bestaan in liefde op

te hef, wanneer hy dus noodsituasies, wat daar ter wille van die meer

volwasse word van die siel moet wees, probeer op hef deur onbaatsugtige

liefdeswerke en homself dus in ‘n staat van volwassenheid plaas, wat hom

‘n sorglose aardse bestaan verseker omdat hy die wilsproef op aarde

deurstaan het: en die verbinding met My tot stand te bring deur die liefde

wat die betekenis en doel van die lewe op aarde is en bly.

Die aarde is die rypingsplek vir die geestelike wat in ‘n nog baie onvolwasse

staat die aarde betree: dus kan dit nog geen paradysagtige verblyfplek

wees deur My Wil nie, maar dit sou dit kon word deur die menslike wil,

wanneer iedereen alleen daarna sou strewe om eerste sy taak op aarde te

vervul en hom te vorm tot liefde.

Daartoe moet hom egter ook die moontlikhede verskaf word wat daaruit

bestaan om onbaatsugtige hulp te verleen aan die medemens wat hulle in

nood bevind. Want daarin moet hulle hul liefde tot My en tot die naaste

bewys. Maar dan kan ook elke mens daar seker van wees dat daar steeds

minder nood en sorge op hom sal druk en dan sou ook die aarde waarlik ‘n

507

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!