03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

dink nie. Die siel moet vry uit homself na Jesus Christus wil gaan, dan wyk

alle hindernisse vir hom, dan straal hom ‘n lig toe, waar na toe hy gaan,

dat hy vinnig dan die lig van Christus herken en dat hy die eerste gedagtes

aan Hom stuur.

Die geloof in Jesus Christus is die poort wat na die geluksaligheid voer. En

geseënd is hy wat Hom al op aarde vind, die Goddelike verlosser, Wie Self

die weg is, die waarheid en die lewe. Salig wie met die geloof die ryk hierna

ingaan, want vir hom gaan die deur oop na die ligryk, na die ewige lewe.

Amen

Die Geestelik blinde - Ligstraal

5887 25 Februarie 1954

Vir die geestelik blinde bly alles verborge, alle insig ontbreek hom, hy is nie

in staat om ‘n blik te werp in die geesteryk nie, want hy hou sy oë naby

gerig en geen ligstraal kan by hom binne dring nie, hy bevind hom in

voortdurende duisternis en al mag hy hom nog so opgewek in die aardse

wêreld gedra, al mag hy ook op aardse sukses spog, dit verander niks aan

die blinde toestand waarin sy siel hom bevind nie, in ‘n toestand sonder

enige lig en daarom ook sonder enige krag om die duisternis te verlaat.

Die geestelike blinde hou self sy oë gesluit vir die lig. Hy kan daarom nie

bekla word as ‘n slagoffer van sy lot nie, as ‘n deur God gebrekkig bedagte

wese aan wie alle insig, elke ligstraal weerhou word. Ook hy word deur die

Goddelike liefdeslig bestraal en sou hy hom maar oop stel, sou hy hom

sonder weerstand aan hierdie straling van lig bloot stel, dan sou dit ook sy

oë open om te sien vanwaar hy die weldaad van die ligstraal ontvang. Dit

wil sê: ook hom word die Goddelike uitstraling, die woord van God gestuur

en as hy maar daarna sou luister, sou dit ook ‘n weldadige uitwerking op

hom hê en die verlange sou in hom ontwaak, om meer te hoor, sy geestelik

oog sal geopen word en in die lig binne hom lyk alles verlig wat tot nou toe

duister was.

Maar die geestelike blinde het nog weerstand teen God. En daarom is dit sy

eie skuld dat hy nie by magte is om te sien dat hy steeds in die nag leef

nie, dat die lig van die oggend hom nie gelukkig kan maak nie. Die

geestelike blinde het ‘n sterk wil, wat teen alles gerig is wat lig beteken. En

hy gee hierdie wil maar selde op. Want meestal voel hierdie blinde van

gees hom buitengewoon goed op die aardse wêreld en is dit met al sy sinne

toegedaan, dus is hul wil volledig en heeltemal na die teenstander van God

gewend en hy hou hulle gevange, hy spieël hul soveel lig voor dat hulle hul

geestelike blindheid nie voel nie en alleen hierdie verblindende ligte najaag

en nie insien aan welke skyn en welke sinsbedrog hulle ten prooi geval het

nie.

Maar hul geestelike duisternis hinder hulle ook om bewus te word van dit

wat hul as valselig deur die teenstander van God aangebied word. En dit

240

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!