03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

homself kan ontwikkel nie. Hy sal ook vreemde tale begryp en praat

wanneer dit vir die geestelike ontwikkeling van ander volkere noodsaaklik

en voordelig is. Hy sal deur Goddelike krag op elke manier beïnvloed word.

Maar oor die algemeen net een van hierdie gawes hê, aangesien die

vereiste vir elke geestelike gawe verskillend is en alle vereistes selde in een

persoon gevind word. Maar elke geestelike gawe moet sy doel vervul,

d.w.s. dit moet moontlik wees om ‘n voordeel van elkeen te kry. Die gawe

om siekes te genees, behalwe fisiese herstel, sal ongetwyfeld ook tot die

herstel van die siel bydra, aangesien die mense leer om in die krag van die

Gees te glo, wat deur die vaste geloof van die geneeser sowel as die siek

persoon geaktiveer word. Die voorspelling van toekomstige gebeurtenisse,

kan ook mense motiveer om hul manier van lewe te verander, om boete te

doen en na God terug te keer, omdat hierdie voorspellings altyd slegs op

die aardse gevolge van die geestelike lae vlak van mense betrekking het.

Om die waarheid bekend te maak deur die Goddelike Gees dra ook by tot

die opwekking van geloof en ‘n verandering van lewensstyl en moet ook as

‘n suiwer geestelike faktor wat van groot belang is beskou word. Slegs wat

tot die bereiking van geestelike voordeel bydra kan as die werk van die

Gees beskryf word, omdat wat daar ook uit God voortkom niks anders kan

wees as verligtend nie. Dit moet lig bring en die duisternis openbaar, dit

kan nie nog meer duisternis bring as wat daar reeds onder die mense is

nie.

Nietemin, kan die Gees van God ‘n persoon ook beïnvloed om sy staat van

duisternis te verwyder, om ‘n lig in die hart van die persoon te ontsteek.

om die bedekking van die siel te openbaar, sodat die siel vreugdevol en

blymoedig sy God en Vader loof en prys, Wie hom die lig skenk. Hierdie

invloed werk meer op die siel as op die intellek van die persoon, daarom

hoef die geestelike gawe nie deur mense waarneembaar te wees nie, maar

dit beïnvloed die persoon so intens dat hy probeer om homself uit te druk

selfs met onbegryplike woorde. Mense noem hierdie proses 'spreek in tale',

maar dit beïnvloed altyd slegs die persoon self. Dit is ‘n gawe van die Gees

wat byna elke geestelike gewekte persoon sy eie kan noem maar slegs in

seldsame gevalle is dit so intens dat ander mense ‘n verandering opmerk.

Want elke geestelike gewekte persoon voel die kontak wat sy siel ervaar as

sulks dat sy siel homself na God ophef en hom prys en dank en homself

aan Hom gee en innerlike vrede en saligheid vind. Dan kommunikeer sy

innerlike met God in gedagte, dan praat hy voortdurend met God sonder

woorde.

Elkeen moet poog om hierdie geestelike gawe vir homself te bereik sodat

hy met sy medemens namens God en Sy koninkryk praat om die

verlossingswerk self as Sy medewerker te verwesenlik, wat geseën word.

Maar pasop vir die verkeerde Gees, omdat dit ook homself waarneembaar

maak waar dit kan binne glip, waar trots, self-tevredenheid en die behoefte

aan erkenning nog heers, wat hierdie Gees die kans bied om hom ook op ‘n

278

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!