03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dink met die verstand - Waarheid uit God

5199 29 Augustus 1951

Julle sal altyd in tweestryd raak as julle, julle eie weë gaan, as julle julself

in gedagtes van My verwyder en meen dat julle My bystand nie meer nodig

het nie.

Dog as julle julself vas by My aansluit en julle gedagtes My soek, dan is

julle ook geheel oortuig om in die waarheid te wandel. En alle twyfel sal

julle dan kan weerlê omdat My teenwoordigheid julle nou die suiwere

waarheid onthul en julle in My teenwoordigheid geen slagoffer van dwaling

kan word nie.

Onthou dit goed as julle in twyfel geraak, dat julleself hierdie twyfel in julle

laat opkom omdat julle alleen d.m.v. julle verstand ondersoek en My

daardeur buite spel sit. Want Ek sal My Gees nooit laat geld, as julle dit self

nie wil nie. En hierdie wil ontbreek, solank julle verstand alleen werksaam

is.

Helder en duidelik sal egter die onderwerp van julle ondersoek bleik, as

julle dit aan My in gedagtes oorgee en My om opheldering vra. Alle twyfel

word weggevee, omdat dit naas My, Wie julle deur julle gebed nader roep,

nie kan bestaan nie.

Probeer dit om alle twyfel in julle op hierdie wyse te verjaag en dit sal julle

geluk, sodra julle julself innig by My aansluit en My daardeur die

moontlikheid gee om Self in julle werksaam te wees. Dit is so ‘n

eenvoudige antwoord om al julle vrae van My te ontvang, dog die verstand

moet uitgeskakel word, solank, totdat julle in julle hart die antwoord gekry

het.

Julle moet minder dink maar meer innerlik luister. Die proses is vir geen

mens begryplik wat die proef nog nie gedoen het met ‘n ernstige wil en in

diep geloof, dat hy My kan hoor nie.

Die ongelowige kan nooit My antwoord in hom hoor nie, omdat hy ook nooit

ernstig in sy innerlik sal luister nie. Die geloof laat hom egter luister en hy

bewaar dan My antwoord in sy hart.

Vir die mens lyk dit onwerklik, wat die eintlike werklike is, om My te hoor

praat! En so moet iemand wat twyfel hom maar innig in gebed met My

verbind om van sy twyfel bevry te word, terwyl hy anders lank tob en geen

betroubare resultaat kry nie, as hy nie na My raad luister nie.

Sonder My kan julle nie tot die waarheid kom nie en sonder My kan julle

ook die waarheid nie as waarheid insien nie.

En al neem julle ook die waarheid suiwer en onvervals uit die mond van ‘n

deur My onderrigte dienaar aan, ‘n medemens, wat in innige verbinding

met My, My woord verneem, dan sal dit julle tog twyfelagtig voorkom as

julle dit alleen met die verstand aanhoor, solank julle julself nie ook met My

in verbinding stel nie, sodat My Gees julle die waarheid kan laat begryp. En

daarom kan My verteenwoordigers op aarde alleen oorbring, maar nie

51

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!