03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

‘n Groot deel van julle sukses is ‘n vaste geloof, wat nietemin aanwesig sal

wees waar daar liefde is. En as julle in julle geloof verswak, bedink dan

lewendig in julle hart dat Ek in der waarheid die Liefde self is, dat Ek julle

liefhet en daarom julle niks ontsê nie, behalwe dit wat julle siele skade kan

berokken, wat julle nogtans nie sal vra as julle in liefde leef nie. Omdat

julle verligte Gees dan erken waarom julle nie so iets moet vra nie. Maar

wanneer julle julself in nood van liggaam en siel bevind, kom dan gelowig

na My en julle sal My liefde ken, julle sal die toestaan van julle gebede

ondervind, omdat Ek julle liefhet.

Julle moet die diepte van My liefde altyd onthou, wanneer julle in gevaar is

om te twyfel, wanneer julle geloof swak is. Ek verlaat julle nooit selfs nie

wanneer julle sondig nie, hoeveel minder as julle in die moeilikheid is!

Daarom glo en vertrou en materiële hulp sal na julle kom; en glo en

vertrou dat Ek ook geestelik by julle staan as julle My wil dien. Julle hoef

nooit sukses te betwyfel nie, aangesien julle julself altyd met My krag kan

help, wat altyd tot julle beskikking is wanneer julle planne op liefde vir My

en julle medemens gebaseer is. Julle sal alles met My krag verwesenlik, as

julle slegs vas en sonder twyfel glo. Amen

Vrees nie !

6111 17 November 1954

Vrees nie - glo net! Niks sal julle bang maak, niks sal julle ontstel nie as

julle slegs vas en onbeweeglik glo. En so kan ‘n sterk geloof ‘n makliker

aardse-lewe beteken, omdat daar dan niks is om te vrees nie en julle kan

sonder sorge wandel, julle gedagtes altyd na Hom gekeer wie julle uit alle

probleme help. Julle moet sterk innerlik oortuig wees dat julle ‘n Vader in

die hemel het wat oor Sy kinders waak en hulle nie in nood verlaat nie

omdat Hy hulle liefhet. Hierdie sterk oortuiging is reeds die sekerheid dat

dit so sal wees.

En wat kan sterker wees as julle Vader in die hemel? Geen mens op aarde

en geen wese van die duisternis kan hom teen Hom verset nie en daarom

hoef julle nie te vrees dat enige mens op aarde of enige wese van die

duisternis julle kan skade berokken nie, as julle glo in God se oorgrote

liefde en die beskerming wat Hy julle beloof het. Want Sy geskrewe woorde

is, "kom na My almal wat moeg is,"bid en dit sal vir julle gegee word",

"klop en vir julle sal oopgemaak word!" - Hef julle oë op na Hom van waar

julle hulp kom [ Matt. 7:7 ]

Wanneer julle die Woorde van Sy liefde jul eie maak, wanneer julle julself

daardeur aangespreek voel deur julle Vader, dan sal julle julself nie verset

deur enige twyfel nie en in volle geloof wag tot die hulp kom. Daar is niks

wat Hy nie kan afweer nie, niks wat vir Hom onmoontlik is. En daarom is

daar altyd ‘n oplossing selfs as julle dit nie kan vooruitsien nie. Hy vind

waarlik die middel; Hy vind ‘n uitweg vir alle probleme.

301

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!