03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die onvoorwaardelike oorgawe van ‘n aardse kind aan sy hemelse Vader is

iets geweldigs, want dit bereik alles, omdat hy in Hom glo. Waar twyfel en

bange sorge oor die toekoms ‘n menslike hart nog beswaar, daar is die

geloof nog nie aanwesig nie, die mens het hom nog nie volledig aan My

oorgegee nie en daarom gaan hy ook nog gebuk onder ‘n swaarder las, as

wat nodig is. Ek ken al julle behoeftes, My ontgaan geen enkele gedagte

nie, Ek ken die innerlike opwellinge en dus weet Ek ook, wat die mens

nodig het. En dit wil Ek hom gee. Maar ook die nog ontbrekende geloof wil

Ek hom gee en daarom sal Ek nie sy sorge wegneem, tot hy geloof gewen

het en alle sorge aan My toevertrou. Dan sal sy sorge van hom afval, dan

het hy geen twyfel en bedenkinge meer nie, dan is hy volledig gerustgestel

en seker van My hulp.

Solank julle mense dus angs het vir die toekoms, solank verontrustende

gedagtes julle besighou, is julle nog nie so met My verbind, dat julle jul as

My beskermlinge voel nie, want om daarvan bewus te wees neem alle angs

en sorge van julle af. Julle mag gerus ongeag staan teenoor die uitdagings

van die wêreld, want julle kan dit nie bedwing of vervul sonder My hulp nie.

Vertrou daarom op My en alles sal ten beste vir julle gereël word. En kan

julleself daar nie die beste van maak nie, vertrou dan desondanks op My,

want Ek sien waaragtig, wat ‘n goeie en wat ‘n slegte uitwerking vir julle

het, Ek heers met liefde en wysheid en Ek wil waarlik alleen die beste vir

julle hê.

Maar eers die volledige oorgawe aan My en die volledige onderwerping van

julle wil aan Myne verseker julle ook van My Vaderlike sorgsaamheid en

julleself kan alle sorge laat vaar. Niks kan gebeur sonder My wil of My

toelating nie, dit moet julle steeds voor oë hou, wat julle ookal oorkom. En

soos dit kom so is dit goed, want Ek waak oor elke mens, maar des te meer

oor diegene, wat My wil dien en die as My knegte ook die beskerming van

die Vader van die huis geniet. Maar wie as ‘n kind in My arms vlug, die

word ook as ‘n kind opgeneem en hy geniet Vaderlike beskerming en Sy

totale liefde.

Julle kan almal lig deur die aardse lewe gaan, indien julle die woorde van

My ter harte neem en al julle sorge op My werp, Wie julle liefhet en julle

ook wil help na innerlike vrede en ‘n lewendige geloof, Wie altyd by julle is,

wanneer julle Hom roep. Amen

Geestelike Dwang - Dogmas - Waarheid

5546 2 Desember 1952

Die Geestelike vryheid moet gehandhaaf word, die mens mag nie gedwing

word om sy gedagtes in hierdie of daardie rigting te laat gaan nie, dit moet

hom vrystaan, om homself by ‘n geestelike rigting aan te sluit, eers dan

word My Wil vervul, want dit gaan om die vrye wilsbeslissing wat elke mens

self moet neem, sonder om deur dwang beïnvloed te word. Daarom sal Ek

137

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!