03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

na My voer. Ek sien ook hulle wat My soek maar hulle nie laat aanraai waar

Ek te vinde is nie, wat vele weë moet gaan voordat hulle op die regte weg

uitkom.

Ek sou hul almal graag die vergeefse weë wil bespaar. Ek sou hul graag die

weg tot My maklik wil maak, Ek sou graag elkeen ‘n leier as geselskap

saam wil gee. Maar Ek kan hulle altyd alleen maar met My lokkende Stem

toeroep: “Kom tot My, almal wat uitgeput is en onder laste gebuk gaan, Ek

wil julle verkwik”. Ek kan alleen roep, maar hulle egter nie dwing om die

regte weg te gaan nie. Maar na die roepende Stem van My Liefde luister

hulle nie, omdat hulle My Stem nie herken solank hulle sonder liefde is nie.

En dit is wat Ek as geestelike nood aandui. Dat daar wel hulp is, dat julle

hierdie hulp egter nie wil aanneem nie en sodoende self die einde bepaal

wat julle tegemoet gaan. Ek kan julle help, Ek wil julle ook help, maar julle

moet julle ook wil laat help. Want julle wil is vry en sal ewig julle lot bepaal.

Amen

Ware verering – Formaliteite

5571 7 Januarie 1953

In alle kerke waar Ek verkondig word leer julle die basiese leerstellings wat

julle na ewige geluksaligheid kan lei. As julle dit slegs hoor en dit laat

verdwyn, sal dit van weinig nut vir julle wees; maar as julle dit toelaat om

deur te dring na julle hart, sal die saad bevrug word en groei en spoedig

die hele land bedek, julle hart, met oorvloedige plantegroei. Die lewe word

gewek in julle en die leer van Christus, My Woord, wat aan julle gepreek

was gee aan julle heerlike vrugte as opbrengs. Julle siele word volwasse en

julle is op weg na volmaaktheid.

Daarom kan elke kerk wat My Woord aan julle bring julle help om

volmaaktheid te bereik. Nogtans, is die eerste vereiste die aanvaarding van

My Woord, wat aan julle gebring word waar die leer van Christus, wat aan

julle kennis oor Jesus Christus, die Seun van God en Verlosser van die

wêreld, gepredik word. Julle mense kan geluksaligheid deur Jesus Christus

alleen bereik. Derhalwe moet julle oor Hom en Sy werk van verlossing

ingelig word. En aangesien julle volmaaktheid slegs deur die vervulling van

Sy gebooie van liefde kan bereik, moet julle in Sy leer onderrig word.

Dit is van geen belang waar en hoe hierdie leer aan julle voorgelê word nie,

maar dat dit gedoen word is noodsaaklik. Seën daarom alle verkondigers

van My Woord, wat ten doel het om My nader aan mense te bring, wat van

My getuig Wie op aarde as Jesus Christus gewandel het om verlossing aan

die mensdom te bring.

Alles wat help om mense met My lyding en dood aan die kruis bekend te

maak, met My inkarnasie en werk van verlossing, wat help om hulle aan te

spoor om soos Jesus te wees, met ‘n lewe van onselfsugtige liefde teenoor

hul medemense, wat ook ooreenkomstig My wil is, sal deur My geseën

word, welke geestelike beweging ookal agter dit is. Nietemin, wat dit

144

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!