03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

nie om te getuig van My en vir My nie. Ook dit sal hy ontvang, maar dan

van hom wat teen die waarheid is, omdat hy teen My is.

Egte gawes van die Gees sal ‘n kind op aarde ontvang slegs as hy My

geheel en al toegedaan is, wat daarom ook in die volle waarheid vasstaan

omdat hy My daarom versoek het en daarom ook duidelik insien wat

waarheid en wat dwaling is. Wie se verlange na die waarheid alle toegang

aan My teenstander belet; omdat hy die verbinding tussen die kind en My

as ‘n helder verligte straal herken, wat hy ontwyk, omdat hy nie self

daardeur aangeraak wil word nie. Des te meer gaan hy egter sy gang waar

hy toegang vind deur verwante denke en strewe bekend aan hom, want

steeds sal hy daarop uit wees om die lig te verbloem wat die mense die

korrekte weg aanwys. Steeds sal hy teen My werk maar sy ware gesig

agter ‘n masker verberg, want dit is die tyd van die einde en hy weet dat

hy nie baie meer tyd het nie. Amen

Straf vir die sonde? - Lot deur eie skuld

6242 21 April 1955

Niemand kan hom aan die straf vir sy sonde onttrek nie, omdat die mens

homself deur sy sonde ‘n toestand skep wat vir hom pynlik is. Ek straf hom

nie vir sy sonde nie, maar volgens die wet van ewige orde het elke daad,

elke verkeerd denke en handel sy uitwerking. En hierdie uitwerking besorg

die mense hulself, hulle ondervind dit egter as ‘n kwelling, as ‘n straf wat

tog slegs voortkom uit die wet van ewige orde.

En daarom is die nood en ellende so onvoorstelbaar wat die mense oorkom

wat ‘n sondige lewe lei, wat My belaster en bespot, wat glo hulle kan die

Goddelike en reine deur die slyk trek sonder om daarvoor te moet boet.

Hulle stapel sonde op sonde en sal ontstel wees op welke wys hul misdrywe

op hulself terugslaan. Dog hulle kan hul nie aan hul geregtelike vonnis

onttrek nie, want Ek kan hulle nie anders gee as wat hulself gewil het nie.

Ek kan hul slegs die loon gee wat ooreenkom met hul lewe en dade en hulle

sal daarom baie pyn moet verdra. Hulle kan hul egter gelukkig noem as

hulle nog op aarde tot boete doening van hul sondeskuld geroep word, as

hulle nog op aarde moet ly voordat hulle van die aarde weggeneem word.

Want op aarde kan hulle nog tot insig kom, op aarde kan hulle hul sonde

nog insien en bekeer van die weg wat hulle tot dusver gegaan het. In die

hiernamaals is egter die insig van hul skuld eers na ‘n eindeloos lang tyd te

verwag, ‘n sondige mens gaan met ‘n geheel verduisterde Gees die ryk

hierna in. Dit duurt lank voor hy sy gedagtes kan losmaak en berou hê oor

sy aardse lewe, want hy is sonder lig en krag maar hy ondergaan alle

kwellinge en tog het hy dit vir homself berei.

Wie My as ‘n straffende God voorstel sien nie My wet van die ewige orde

nie, anders sou hy nooit so kan praat nie. Want My liefde probeer alle

mense vir die lot te bewaar wat hulle hulself berei en wat nooit gelukkig

327

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!