03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Woorde wat Ek gespreek het toe Ek op die aarde was, te begryp en uit te

lê. My disipels het My begryp, want elke Woord wat uit My Mond kom word

hul deur My Gees onthul. Want hierdie hulp moes Ek hul gee omdat voor

My kruisdood My Gees nog nie so werksaam in hulle kon wees, as na die

volbringe verlossingswerk nie.

Nou egter is dit vir elke mens moontlik om die werk van My Gees in hom

toe te laat, as hy bewustelik die genade van die verlossingswerk benut, as

hy homself nou deur die liefde so ontwikkel dat hy ‘n houer van My Gees

word, wat hom dan onderrig en in die waarheid lei soos Ek dit beloof het.

Hierdie mense sal dan ook die sin van My Woorde verstaan: “Aan wie julle

die sonde sal vergewe dit sal hom vergewe wees en aan wie julle dit laat

hou die bly dit behou”

Ek spreek hierdie woorde tot My disipels van wie Ek wis dat hulle na die

uitstorting van My Gees helder en duidelik die aard van die mense sal sien

wat na hulle sou kom met siekte van allerlei soort omdat hulle belaai was

met skuld. Ek wis dat hulle by My disipels genesing sou soek en Ek wis ook

wie van hulle so deur sy skuld belas voel en wie alleen maar van sy siekte

genees wil word.

En dit alles weet ook My disipels, wie se gees verlig was en wat nou

heeltemal My Wil aanvaar het, wat heeltemal volgens My Wil wil lewe en

handel. En dus gee My Gees hulle ook instruksies toe hulle na My dood hul

amp uitoefen en My leer in die hele wêreld versprei. Ook hulle sien nou wie

vergewing van sonde en genesing van siekte waardig was en wie nog so

baie in die sonde vassit, dat hy die sonde nie wil opgee nie, maar alleen sy

siekte genees wil hê. Ek gee dus met hierdie woorde alleen aan die disipels

die belofte dat hulle die toestand van die mense reg sou insien en presies

so sou handel soos die Gees uit My hul ingee.

Dus ‘n ware disipel, iemand wat deur reg te lewe in die liefde en tot ‘n

houer van My Gees geword het, is ‘n mens in wie Ek nou ook Self kan werk

deur My Gees, wat ook verlig sal wees en My Woorde na hul betekenis kan

uitlê.

En My Woord behou ook sy geldigheid, nl. dat die mense vir hul gebreke

genesing sal vind, wat My berouvol hul sonde bely. Wat hom in die geloof

aan Myself of aan ‘n met My Gees vervulde dienaar toevertrou, soos egter

ook, dieselfde dienaar deur innerlike onderrigting insien waar hom aan

berouvolle innerlike bekentenis van skuld ontbreek en waardeur dan ook

geen genesing kan plaasvind nie.

Ek spreek hierdie Woorde tot My disipels. Tot hulle, wie se harte Ek ken en

wie se bereidwilligheid om My Gees te ontvang hulle ook geskik maak as

My apostels om die wêreld in te gaan en My evangelie te verkondig aan alle

volke. En dieselfde woorde geld dus ook vir hul opvolgers.

Ek bedoel met opvolgers diegene, wat in lewenswandel, in die eie vorming

tot liefde, in dieselfde geestelike volwassenheid wat ‘n voorwaarde is om

die werking van My Gees in hulle toe te laat. Nooit egter word hulle bedoel

495

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!