03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

volmaaktheid sou bring. Daardeur sou hy nie meer as ‘n geskape wese na

My wil werk nie, maar as, uit liefde wat in My wil opgaan en onbegrensde

salighede geniet.

Om egter hierdie wils en liefdeproef af te kan lê moes hy hom in volledige

vryheid van wil beweeg. Die wese sien My nie maar ken My, want hy staan

in die "lig van die waarheid". Hy sien egter ook die tallose wesens wat sy

wil laat ontstaan het en voel homself as hul verwekker, ofskoon hy weet

dat hy die krag van My ontvang het. Maar die wese beny My die krag. Dan

self sigbaar vir die deur hom geskape wesens was hy hom tog bewus dat

hulle van My uitgegaan het. Maar hy eis die reg om te heers oor hierdie

wesens vir homself, terwyl hy homself aan hulle as kragbron, as die enigste

mag wat kon skep, presenteer. Hy gee as te ware die liefde vir My op om te

kan heers.

Dit is vir julle mense onbegryplik dat ‘n wese wat homself ken in so'n

foutiewe denke kon verdwaal. Die verklaring hiervoor is die vrye wil, wat,

om werksaam te kan word ook negatief moes kan kies, maar nie nodig het

om so te kies nie.

Die lig en kragdraer sien eensydig die bewys van die krag wat hom

deurstroom, dog die Kragbron Self sien hy nie. Daarom verhef hy homself

tot heerser oor sy geskape geeste en probeer ook om hulle die idee te gee

dat Ek nie bestaan nie. Hy probeer nou sy van My afgekeerde wil op hulle

oor te dra. En nou kom die oomblik van beslissing, die bewys van hul

volmaaktheid, vir die deur die ligdraer met behulp van My krag geskape

wesens. My krag was in al die wesens aanwesig, hulle was vol van lig en

straal van liefde vir My Wie hulle nie kan sien nie, maar tog erken. Maar

hulle was ook hul verwekker in liefde toegedaan omdat die krag wat hulle

verwek het liefde was wat deur die eersgeskape wese stroom, wat hom

skeppingskrag gee. Hierdie liefde moes nou kies en word verdeeld. Daar

ontstaan ‘n heillose verwarring onder die geestelike wat hulle gedwing voel

om ‘n keuse te maak.

Maar dit was ook weer begryplik, omdat die krag van My liefde as lig werk,

dat die drang tot die Oerbron van die krag by vele wesens sterker was, as

die liefde tot hom, wat hulle van My probeer skei en nou sterk afneem en

hulle hul met groot krag op My rig. Die lig in hulle gee hulle die insig dat Ek

die Liefde van ewigheid is. Al die wesens het dit besef maar ook die vrye wil

wat nie deur die insig gebonde was nie, “anders sou hy onvry wees”. En so

verdeel die geestelike wêreld en die wese wat uit My voortkom met sy

aanhang net soos Ek Self, ofskoon Ek nie sigbaar was nie.

Die krag uit My werk egter so sterk, dat vele wesens hulle afwend van hom

wat hom teen My wil verset. Hul wil bly in die regte rigting terwyl die

ligdraer en sy aanhang hul wil die verkeerde rigting gee en hulle aldus met

hul wil van My los maak en dit die val in die diepte beteken. Sodoende

word die ligdraer, die uit My voortgekomde wese My teenstander, terwyl

die uit hom voortgekomde, geskape deur beide ons liefdewil, hulle deels na

161

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!