03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

en hulle onbaatsugtig diensbaar maak om uit aanmatiging te wil heers en

die prinsiep van die liefde verwerp.

Die onvolmaaktheid is deur die wesens self tot stand gebring. Dat julle

egter as mens onvolmaak is, lei geen twyfel nie en so sal julle in die eerste

plek die rede vir julle onvolmaaktheid moet probeer deurgrond, maar julle

mag julle nie tevrede stel met die verklaring dat Ek julle so skep soos julle

nou oor die aarde gaan nie. Maar die laaste verdediging is om die

skeppingsdaad van die mens so voor te stel dat daar tegelykertyd ook ‘n

“siel” vir die mens deur My "geskape" word, wat hulle motiveer met die

woorde: "God blaas hom ‘n lewende siel in". Dat die lewende siel ‘n eens

gevalle oergees is, daaroor ontbreek hulle die kennis, maar wat elke mens

sou kon verkry, as hy ernstig die vraag sou vra oor die sin en doel van die

aardse lewe en ook oor sy taak op aarde.

En ook ‘n dwaalleer sou die mens aanleiding kon gee om vrae te vra, as hy

maar die wil sou hê in die besonder as hy die leier van mense is, sou hy

self eers opheldering moet kry, wat hy te alle tyd sal kry, as hy hom maar

tot Myself sou wend, wanneer ligte twyfel, wat elkeen by hom sal voel

opkom as hy hieroor nadink, hom na die juiste Bron laat gaan, waar die

suiwerste waarheid elkeen wat daarna verlang, sal verkwik.

Dat daar soveel duisternis onder die mense is en dwaalleer so kon versprei,

vind alleen sy oorsaak in die louwheid van die mense teenoor die waarheid,

die waarheid is egter bereikbaar vir die wat dit ernstig begeer. Dog slegs

weinig probeer deur te dring in My ewige heilsplan, maar vir hule is alles

duidelik en die helderste lig straal hul toe, omdat die lig van ewigheid af

slegs by hom ontbrand wat die duisternis wil ontvlug. Amen

Die natuurkatastrofe voor die einde

6601 21 Julie 1956

Die einde van hierdie aarde is onvermydelik dus ook die einde van al sy

lewende skepsele want niks sal bly bestaan wat die aarde dra aan

skeppingswerke nie. Mense en diere sal hul lewe daarmee verloor, behalwe

die klein kudde van hulle wat weggeneem sal word. Hierdie laaste daad van

My wil is al van ewigheid voorsien en steeds weer deur sieners en profete

aan julle verkondig. En dit word ook nou weer as die nabye einde met alle

aandrang aan julle bekend gemaak, omdat dit so verskriklik is en niemand

die einde mee sal maak sonder om daarop gewys te wees nie.

En tog vind hierdie aankondiging geen geloof nie. Daar staan die mensdom

‘n gebeurtenis te wagte wat nie erg genoeg voorgestel kan word nie en tog

word dit in ongeloof afgewys. Daarom is die vermaninge en waarskuwings

meestal vrugteloos en geen mens berei hom voor op die geweldige gebeur

nie.

Die mense glo eenvoudig nie in ‘n einde nie en daarom gee Ek hul nou nog

‘n laaste waarskuwing: Ek sal nog ‘n laaste vermaning gee vir die

439

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!