03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

‘n Mens wat met God verbind is, kan dus waarlik sonder sorg deur die

aardse lewe gaan, omdat hom steeds liefdevolle hulp verleen word wanneer

hy na innig gebed tot My, hom dan aan My helpers toevertrou en hulle ook

om beskerming en hulp versoek. Sulke beskermgeeste en leidsliede is

deurstroom van lig en krag en dit is daarom ook vir hulle maklik moontlik

om julle aardse bestaan so te vorm dat dit vir julle leefbaar is. Dit is vir

hulle moontlik om julle uit allerlei nood te bevry wat aards op julle afkom of

deur die inwerking van slegte kragte teweeg gebring word.

Aan sulke beskermgeeste laat Ek julle oor sodra julle julself eers met My

verbind het deur julle wil, deur julle gesindheid, deur werk van liefde en

deur gebed. Dus kan ‘n mens wat hom aan My oorgegee het hom ook

steeds beskerm voel deur Myself en My hemelse dienare voer nou uit wat

My Wil is.

En My Wil sal steeds julle welsyn in die oog hou, julle wat julle al aan My

oorgegee het en My beskerming verlang. En so weet julle dat julle nooit

alleen is nie al meen julle om eensaam of deur almal verlaat te wees. Julle

is deur skare hulpwillige geeste omring, wat onder die leiding van julle

beskermengel julle al hul sorg ten deel laat val en julle teen liggaamlike en

geestelike skade beskerm.

Maar dit sal verkeerd wees as julle julself slegs met hierdie wesens wil

verbind in ‘n sekere bygeloof, as julle iets anders in hulle sou sien as My

dienare, wat eers by julle werksaam mag wees wanneer julle die

verbintenis met My al tot stand gebring het. Want sodra julle sonder geloof

in My en sonder liefde, My geestelike wesens om hulp vra, roep julle

vyandige kragte aan en plaas julle julself in hulle mag.

Want ook vyandige geeste is in julle nabyheid en wag slegs vir ‘n

geleentheid om besit van julle te kan neem en hierdie geleentheid is altyd

daar wanneer Ek uitgeskakel word uit julle denke, wanneer julle sonder My

leef en werk op hierdie aarde.

Dan kan ook julle geestelike leidsman hom nie na vore dring nie omdat

julle wil self hom dit verbied. En des te yweriger is dan die vyandige geeste

aan die werk, wat julle net so om julle heen sal kan bemerk as die goeie

wesens wat in My opdrag werk. Maar julle word onherroeplik ‘n prooi van

die slegte kragte, omdat hulle ‘n groot mag het en dit ook aanwend, omdat

julle wil hul daartoe die reg gee. Maar julle hoef hierdie slegte kragte nie te

vrees as julle wil altyd alleen My geld en julle julself in My beskerming

plaas nie. Want dan staan My talryke helpers julle tersyde, wat julle wil

dien en dan sal julle lewensweg oor die aarde steeds onder die beskerming

van julle geestelike leidsman staan, wat Ek Self aan julle tot beskikking

gestel het vanaf julle geboorte tot by julle dood. Amen

457

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!