03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Julle almal staan voor die stryd, wat nie alleen julle liggaam nie, maar meer

nog julle siele betref, maar tog ook die beslissing vereis van julle liggaam

omdat julle baie bedreig word en dit julle byna onmoontlik gemaak word

om stand te hou. En dan eers sal blyk wie tot My ware kerk behoort, wie

alleen My as die hoogste HEER en MAGHEBBER erken en wie My meer vrees

as die wêreldse gesag.

Geseënd wie so'n geloof besit dat hy werkelik lid is van die deur My

gestigte kerk, geseënd wie nie hom vrees wat wel die liggaam maar nie die

siel kan dood nie, geseënd wie vir hom die krag vir die stryd daar haal waar

die egte Leeraanvoerder hom bevind. Hy sal die oorwinning behaal oor sy

vyande, hy sal insien dat die hel niks kan vermag waar die God van Hemel

en aarde is, waar Sy leërskare stry, wat ook die duiwels se baas sal wees

as die hel geopen word en sy skuim op die mensdom losgelaat word.

Ja My kerk sal standhou en die poorte der hel sal dit nie oorweldig nie. Die

einde is naby en My Woord sal spoedig in vervulling gaan. Daarom, berei

julle voor op die tyd wat sal kom, maar vrees dit nie. Want alleen Ek is die

Krag en die Mag en die Heerlikheid. Amen

Onsterflikheid van die siel

5191 18 Augustus 1951

Dink daaraan wat daar van julle siele na die dood van die liggaam word,

probeer julle voor stel dat daar geen einde bestaan vir hom wat in julle

dink, voel en wil en dat die siel nie kan sterwe nie. Stel dit vir julle voor as

julle nog nie vas kan glo nie. Dan sal daar ‘n onbehae oor julle kom, omdat

die siel voel dat daar geen mooi lot op hom wag nie, omdat die geloof aan

‘n ewigelewe ook ‘n andere lewenswandel tot gevolg sou hê, ‘n lewe in

liefde, soos egter ook ‘n lewe in liefde julle die geloof sou oplewer.

Alle mense weet dat hulle liggaamlik moet sterwe, maar ‘n verder lewe van

die siel kan nie as vasstaande kennis geleer word nie. Tog kan die mens

oortuig word sonder bewys. En hierdie oortuiging bepaal nou sy dink, wil en

handel. Dan leef die mens bewus, bewus van sy taak, om hom op aarde

positief te ontwikkel en ooreenkomstig sy graad van volwassenheid vir die

siel sy lot in die hiernamaals berei. Dan dink hy aan die lewe van die siel na

die dood en is ook altyd bereid om die aardse lewe te verwissel met die

lewe in die geesteryk, omdat hy weet dat daar geen ewige dood bestaan

nie, slegs ‘n verandering van verblyfplek vir die siel.

Alle mense wat van goeie wil is, voel aan dat hulle nie net vir hierdie aarde

leef nie en hulle geloof word steeds dieper en sterker. Want wie van goeie

wil is, weerstaan die aanwysings nie wat hul deur God's Liefde gegee word

en hulle denke aanspoor. Wie van goeie wil is, beoefen ook die liefde en

dus word hulle versterk in hul geloof en verlange na lig, wat in hom

ontsteek word.

46

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!