03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

maar lei sekerlik na die doel. En kom vanuit die geloof steeds na My toe en

dan sal julle My Liefde kan voel, omdat julle in My glo. Amen

Die ware gebed en kerkdiens

6280 9 Junie 1955

Die gelowige gebed van ‘n kind sal opstyg na die hemel en deur My gehoor

word en sy gebed sal beantwoord word En tog neem so weinig mense

voordeel van die voorreg omdat hulle gewoond geword het aan uiterlike

formaliteite en nie meer die krag van gebed in Gees en in waarheid ervaar

nie. Slegs groot ontbering sal hulle oorreed om uit hul harte te praat wat

My oor sal bereik, omdat die groot ontbering hulle na My vir hulp sal laat

draai. En Ek sal hulle seën wanneer hulle dan alle oppervlakkige

formaliteite laat vaar en met My praat soos ‘n kind met sy Vader. Nietemin,

sal Ek geen aandag van gedagtelose gebede neem nie en tog word hulle so

dikwels gebid, net soos Ek geen aandag neem van ‘n godsvrugtige gebed

wat geen diepere gedagte het nie.

Daarom het Ek julle gevra om My in Gees en in waarheid aan te roep

omdat alle voorgee en uiterlike formaliteite afskuwelik is vir My. Julle

mense mag mekaar wel kan bedrieg maar julle sal My nie kan bedrieg nie

en julle glo dat julle hulde aan My bring deur leë vertonings van grootsheid

en seremoniële handelinge, met ‘n oppervlakkige diens. Maar Ek neem

geen aandag van dit alles nie, terwyl ‘n eenvoudige, innerlike gebed vir My

mooi sal klink en aangenaam vir My is en die soort gebed kan oral en altyd

na My gestuur word, dit sal altyd deur My ontvang en gehoor word. Dit is

so maklik om My te eer as julle ‘n altaar in julle hart bou waarop julle, julle

liefde na My bring wanneer julle in ‘n stille maar innige dialoog met My

verkeer, wanneer julle julself aan My toevertrou, om My genade en altyd

om My teenwoordigheid vra. Dan sal julle 'in Gees en in waarheid.' bid Dan

sal Ek ook met julle wees, omdat Ek altyd met My kind sal wees wanneer

hy liefdevolle gedagtes na die Vader stuur. Nietemin, verafsku Ek alle

uiterlike formaliteite wat maar al te maklik slegs ‘n vermomming vir ‘n

vyandige, onverskillige houding is, wat ‘n persoon na sy ondergang lei.

Bovendien, beoordeel julle, julle God en Vader verkeerd as julle glo dat Ek,

soos julle mense met uiterlike prag en glorie geëer wil word. Alle prag en

glorie is tot My beskikking en Ek wil dit alles aan julle gee as julle slegs My

julle liefde in ruil daarvoor aanbied. Want Ek vra slegs julle liefde, wat julle

My egter nie met uiterlike formaliteite kan wys nie, in plaas daarvan wil Ek

dit in die menslike hart ontdek wat onselfsugtig na sy naaste gekeer is en

so julle liefde vir My bewys. ‘n liefdevolle hart is die grootste eer vir My, ‘n

liefdevolle hart spreek slegs woorde in Gees en in waarheid en Ek sien ‘n

liefdevolle hart as My kind wat ook al My liefde het en dan kan hy My enige

iets vra en nie teleurgestel word volgens sy geloof in My nie en Ek sal nie

toelaat dat sy geloof vernietig word nie. Amen

332

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!