03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ewige saligheid dat hy lid is van My kerk, dat hy dus in die geloof leef wat

deur die liefde tot ‘n lewend geloof geword het.

Nie die “kerk” verseker die mens die saligheid nie, maar die geloof en die

liefde. En dit kan nog wel heeltemal ontbreek ondanks die behoort tot ‘n

kerk wat deur mense in die lewe geroep is en as die alleen saligmakende

kerk deur My gestig sou wees.

Daar kan wel uit elke kerklike gemeenskap of geestesrigting ware lede van

My kerk voortkom, want alleen die geloof en die liefde is daarvoor

deurslaggewend. Maar nooit kan ‘n mens aan My kerk behoort wat nie die

kenmerke daarvan besit nie: die werk van My Gees wat die geloof en die

liefde tot grondslag het.

My Ryk is nie van hierdie wêreld nie. Hierdie Woorde van My was wel tot

die mense van hierdie wêreld gerig maar het ‘n geestelike betekenis, want

hulle moet My geesteryk help vestig. Dit was gegee met die oog op die Ryk

wat buite hierdie wêreld bestaan en in ewigheid nie vergaan nie. Dit, wat

Ek van die mense vra, moet hul ‘n ewige lewe in die geesteryk verseker.

My gebooie moet wel op die aarde nagekom word, maar nie deur wêreldse

handelinge waarby die siel nie betrokke is nie, inteendeel, die siel moet My

Wil vervul.

Die siel alleen moet sy omvorming teweeg bring. En as hulle daar opreg na

streef is hulle “reeds ‘n lid van My kerk” Want dan het die mens ook die

ware geloof, wat hom innerlik aanspoor om hom ywerig in te span, dit is My

Gees, My Stem, wat hy verneem en hy is daar op gerig om hieraan gehoor

te gee. En die werk van die Gees, bewys, dat hy aan My kerk behoort, wat

hom dan ook salig maak.

Ek het die mense die suiwer Evangelie gebring. Ek gee hul opheldering oor

alles wat nodig is om in My ryk, wat nie van hierdie wêreld is nie, te kan

ingaan. Ek leer hulle om die liefde te beoefen en gee hul daarmee die weg

aan wat na bo lei in die Ryk van die hemelse vreugde. Ek versamel almal

om My, wat tot toe nog toe vals onderrig was. Dus was Ek ook hul Prediker,

wat Sy kerk voorstel en Sy saligmakende werk aan die mense wil laat

toekom wat Hom aanneem. Ek stig dus die ware kerk toe Ek op aarde was

en neem almal daarin op: Jode, heidene, tollenaars en sondaars. En die wat

in My glo, My leer aanneem en ook daarna leef, die stuur Ek na My dood

ook My Gees as kenteken van My kerk, wat nie deur die poorte van die hel

oorwin kan word nie.

Waar is die werk van My Gees in die kerk wat hom "die alleen

saligmakende” noem? My Gees kan ook daar wees, maar dan moet die

verbinding met My kerk dit voorafgaan. Want Ek alleen giet My Gees uit

maar Ek doen dit alleen daar, waar die voorwaardes vervul word wat die

werking van My Gees as gevolg het. Daar sal ook die “ware kerk van

Christus” te herken wees.

En wat daar ook teen die mense wat aan Hom behoort onderneem word,

hulle sal nie oorwin of verdring kan word nie, al staan selfs die hel teen

120

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!