03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

wanneer julle Jesus aanroep om hulp, om versterking van die wil, vir krag

om die versoekinge te weerstaan.

Julle mense is swak van wil en die teenstander van God probeer alles, om

daaruit voordeel te trek. Die teenstander van God sal julle steeds daar

aanpak waar julle nog kwesbaar is. Maar julle kan julle van hom vrymaak,

want wat julle krag nie mee kan klaarspeel nie, dit doen Die Een wat vir

julle aan die kruis gesterf het om vir julle die barmhartigheid van ‘n sterk

wil te koop. Roep Hom aan wanneer julle julself in sielenood bevind

wanneer die teenstander van God sy kunste aanwend, wanneer hy julle lok

met die vreugdes van die wêreld en julle sal plotseling insien hoe leeg en

smaakloos dit is, wat aan julle deur hom voor oë gestel word. Julle sal julle

afwend en die roeping volg van Hom wat Sy Ryk vir julle wil oopmaak, wat

vir julle eendag alle geluksaligheid sou wil berei in Sy Ryk. Amen

Geestelike werksaamheid mag nie vir materiële

gewin aangewend word nie

6391 4 November 1956

Wat julle aan barmhartigheidsgawes gestuur word, dien slegs tot voltooiing

van die geestelike in julle. Dit is geestelike goedere wat op geen enkele

wyse ‘n uitwerking het om aardse gewin op te lewer nie, omdat al die

opwaartse strewes dan ongegrond sou wees as hierdie geestelike goedere

terwille van aardse voordeel ontvang of deurgegee sou word.

En slegs hy sal vir My ‘n ware dienaar wees, wat homself vry van alle

materiële verlange, hom daarvoor uitsit om dit verder aan die medemens

deur te gee. Want die suiwer geestelike mag nie met aardse doeleindes

vermeng word nie, omdat dit vir die geestelike ‘n verkleinering sou

beteken.

Verlossingsarbeid moet in liefde plaasvind. ‘n Liefderike hart moet

geestelike goedere ontvang en dit met ‘n liefdevolle wil tot hulp deurgee,

dan eers sal dit ‘n uitwerking hê op die mense. Elke materiële samehang

met geestelike kennis het ‘n nadelige uitwerking, want iets wat uit die

hoogte kom, verdra geen materiële strewes nie, omdat dit die Geestelike

krag ontneem.

Maar onthou dit goed, dat Ek weet wat by julle mense ontbreek en dat Ek

waarlik niemand, wat vir My onbaatsugtig werksaam is, gebrek sal laat ly

nie. En so sal Ek ook altyd helpend ingryp waar materiële hulp nodig is om

geestelike leringe en opvattinge na die mense te bring.

Dog dit moet vir julle maar altyd slegs My sorg wees. Julle sal daarom

ongehinderd besig kan wees, solank dit julle wil is om slegs My en die

verlossingswerk te dien. Julle sal dan steeds die korrekte weg gaan. Julle

maak dan ook ‘n begin met die korrekte arbeid. Julle kan julle dan op julle

gedagtes verlaat, wat na mate van julle ywer om te werk, gelei word. Ek

kan slegs mense gebruik wat belangeloos afstand gedoen het van die

370

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!