03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dan kan die werk dus begin om hierdie siele te verlos, selfs as hulle uit die

diepte kom, want dan het die genade en liefde van Jesus ook in die diepte

gewerk op enkele siele. En om hierdie siele nou redding te bring is ‘n

uitermate dankbare taak, waartoe julle mense onuitspreeklik baie kan

bydra deur bewuste voorspraak en die d.m.v. gedagtes leer van hulle wat

by julle om hulp kom. Die arme siele in die hiernamaals weet dat die mense

op aarde nog in besit is van lewenskrag, wat hul heeltemal ontbreek. En

daarom omring hulle hierdie mense om krag van hulle te kry. Hulle weet

weliswaar nie in welke vorm die krag tot hulle kom nie, dog hulle smeek die

mense om dit, wat hul ontbreek, wat hulle nie het nie maar by die mense

kan waarneem.

Hulle groot nood dryf hulle steeds weer na die mense op die aarde toe,

ofskoon hulle maar swak herinneringe het van die kennis wat hulle op die

aarde besit het. Daarom is die onderrig van hierdie siele nie maklik nie

omdat met hul swak denkvermoë rekening gehou moet word en hulle na

die mate van hul skuld, hul staat van voltooiing in elke opsig ontbreek.

Maar tog verlang hulle sterk na opheldering en hulle is geduldige

toehoorders as aan hulle uitleg gegee word.

Daar is ‘n groot nood in die ryk hierna, wat egter deur julle mense versag

kan word as julle bereid is om hulle te help, as hierdie siele julle

medelyding opwek en julle wil word aangespoor om te help. Want

liefderyke gedagtes van julle ondervind hulle reeds as ‘n merkbare toevoer

van krag. En hulle sal daarom ‘n mens nie meer verlaat wat hulle op so'n

manier help, dat hy in liefde aan hulle dink en om hulp smeek by Jesus

Christus vir hierdie arme siele.

Die Goddelike Verlosser is altyd bereid om die siele te help om uit die

diepte na bo te kom, maar by die wet van die liefde kan nie verby gegaan

word nie. En as die siel self nog geen liefde kan opbring nie, neem Hy met

die liefdevolle voorspraak genoë en Hy neem dit aan as deur die siele self

gedoen. En hulle sal deur Sy liefde en barmhartigheid verlossing vind.

Oneindig baie kan die mense bydra om siele uit die duisternis te red. Hulle

smeek julle almal daar om en as hulle julle vra, as hulle hul in julle

gedagtes invoeg, weet julle dat hulle hulp kan kry. Dat hulle reeds in ‘n

toestand gekom het waarin hulle hulp wil hê en nou ook die moeite van die

kant van die mense nie meer tevergeefs is nie. Help hulle, red hulle uit hul

nood en dra so by tot verlossing van die siele wat op aarde versuim het om

aan hul vervolmaking te werk. Wat daarom in die hiernamaals in groot

nood is, waaruit egter alleen die liefde van die mense hulle kan help. Amen

Kosmiese strominge

5321 21 Februarie 1952

Die Gees in julle moet werksaam word, as julle duidelikheid wil hê in alle

dinge, as julle korrek wil dink en verkeer in die goddelike waarheid. Die

88

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!