03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die gang van positiewe ontwikkeling bied, wat tog eens na God terug sal

lei, al duur dit ook nog eindelose lang tye. Amen

Die aanroep van ligwesens - Stel julle vooraf in

verbinding met die Vader

5675 13 Mei 1953

Tree met alle goeie kragte van die geesteryk in verbinding deurdat julle

hulle om hulle beskerming vra, om sorg en hulp in geestelike sowel as

aardse nood. Hulle is julle in liefde toegedaan en wil julle steeds help, maar

is ook aan die wette van die ewige ordening gebonde, sodat hulle julle nie

mag help, voordat julle hulle nie self aanroep nie, omdat julle wil self die

invloed bepaal van goeie of kwade kragte - al is hulle nog vir My te wen –

trek hulle hul krag van benede, van My teenstander, aan wie hulle hulself

gewilliger toewy as aan My, omdat hulle hulself verkoop het aan die wêreld

met sy goedere en sodoende aan diegene wat meester van die materiële

wêreld is. En dan is hulle verlore vir ewige tye, dan word die afstand van

hulle na My toe steeds groter en elke barmhartigheidsgawe waardeur Ek

wou help dat hulle tot insig kom, wys hulle af.

Waar julle mense daarom nood en leed sien, is My sorg duidelik sigbaar,

daar worstel Ek nog om die siele, daar het My teenstander nog nie die

heerskappy bereik nie en daarom bestaan daar nog steeds hoop dat die

nood hulle die weg na My sal laat vind. En elke mens wat homself in nood

bevind, moet gewys word op die Een, Wie hom nog kan help, wanneer daar

aards geen hulp meer moontlik lyk nie. Hy moet hoop op hierdie Een en tot

Hom smeek, hy moet vol vertroue sy toevlug neem tot My en Ek sal My

openbaar en hom toon dat Ek God is, ook oor lewe en dood.

Mense wat hulself in groot nood bevind, neem soms ook ‘n les aan en gryp

die reddingsanker, hulle wend hulself tot die Een, Wie vir hulle as Redder

en Helper aangeraai word. En Ek sal hulle waarlik help om die uitermate

swak geloof sterker te maak. Ek sal te voorskyn kom, terwyl Ek My vroeër

verborge gehou het, omdat Ek nie geroep was nie. Ek sal waarlik geeneen

van My skepsele in nood laat wat smekend na My toe kom nie. Amen

Vangnette van Satan

5677 16 Mei 1953

Julle mag julle nie in die vangnette van Satan begewe nie, wat julle vir hom

wil wen deur te probeer om julle gedagtes te verwar, deurdat hy skynbaar

in My Naam spreek en tog self ver van die waarheid julle alleen leuens

opdis. Daar sal baie valse christusse en valse profete optree, dink steeds

aan My Woorde en glo nie elke Gees wat My Woord gebruik nie. Want ook

‘n valse gees bedien hom van My Woorde as hy julle daardeur tot sy

volgeling kan maak.

178

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!