03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

julle eie maak. Dan behoort julle egter nie tot Myne nie, wat Ek behoed

teen elke beïnvloeding deur My teenstander.

Julle word deur My Gees onderrig en so ontvang julle kennis wat ten doel

het om julle positief te ontwikkel. En julle kan met hierdie kennis weer

werk, julle kan dit deurgee aan julle medemens, julle kan hulle daardeur op

die goeie weg plaas, julle kan dus help om lig in die duisternis te bring,

soos wat dit My wil is.

En julle sal solank ondersteun word as wat julle ook maar die wil sal hê om

lig te versprei. Solank sal die kennis wat julle ontvang, aangepas wees aan

die gebruik deur julle. Wat nodig is om ‘n siel, wat in die duisternis

ronddwaal ’n lig te ontsteek, dit stroom julle toe en hoe meer vrae aan julle

gestel word, soveel oorvloediger word julle deur My onderrig, dat julle

hierdie vrae kan beantwoord. Maar Ek sal loutere nuuskierigheid nie

bevredig nie, Ek sal geen kennis uitdeel wat op geen enkele wyse vir ‘n

geestelike ontwikkeling nodig of geskik is nie, maar Ek sal ook nie swyg as

‘n kind My smekend vra nie, want hy moet My dan sy vertroue skenk en hy

sal daarom nie teleurgestel word nie.

Daar is geheime wat die menslike verstand nie kan deurgrond nie, maar

wat tog ‘n heel natuurlike verklaring het. Daar is wette, natuurkragte, wat

werksaam kan word as die voorwaarde daarvoor gegee is. En hierdie

voorwaarde is: Ongewoon ontwikkelde intelligensie van mense, wat dus die

effekte van die natuurkragte kan bereken en hierdie berekeninge van hulle

nou toepas op proefnemings, waardeur die kragte van die natuur nou

skynbaar vir hulle diensbaar word, dat die mense dus die baas word oor die

kragte deurdat hulle die, deur die gevonde resultate, vir hulle doel tot nut

maak. Vir die mense wat minder intelligent is, skyn sulke ondernemings

onmoontlik te wees en wat vir die mens nie begryplik is nie, verplaas hy

graag na die gebied van die bonatuurlike. Hy plaas dan eerder hierdie stap

in die geesteryk, as wanneer aan hom, met die doel om homself geestelik

te voltooi, die betreding van die geestelike gebied aanbeveel word. Vir die

mense wat minder intelligent is, skyn sulke ondernemings onmoontlik te

wees en wat vir die mens nie begryplik is nie, verplaas hy graag na die

gebied van die bonatuurlike. Hy betree dan bereidwilliger hierdie tree na

die geesteryk, as aan hom, met die doel om homself geestelik te voltooi,

die betreding van die geestelike gebied aanbeveel word.

Waar die menslike verstand nie verder kan nie, maak die mens toegewings

en begin met moontlikhede te reken. Maar sy denke raak die weg kwyt en

vermeng die aardse met die geestelike en tussen beide bly ‘n skeiding.

Geen mens sal ooit in staat kan wees om met wesens buite die aarde in

verbinding te tree nie, behalwe op geestelike wyse. Dus kan die mens

homself te alle tye verbind met bewoners van ander wêrelde as dit geskied

met die bedoeling om geestelik vooruit te gaan, maar nooit sal hierdie

verbinding plaasvind op so 'n manier, op sigbare wyse, dat bewoners van

ander wêrelde met bewoners van hierdie aarde mekaar ontmoet nie, omdat

290

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!