03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

te doen teen My mag en krag nie. Maar elkeen wat angstig sy houding ten

opsigte van My probeer verberg sal steeds swakker word, want Ek sal nie in

staat wees om hom te steun tot hy My erken nie. Daarom bly Ek julle

waarsku en herinner julle telkens weer aan My Woorde ‘Wie My vóór die

wêreld bely, hom sal Ek ook vóór My Vader wat in die hemel is bely.'

Onthou dit wanneer die tyd kom dat julle die besluit moet neem en onthou

dat dit nie tot julle nadeel sal wees nie, omdat Ek alleen kan gee en neem

en dat julle daarom eers My wil en My vereistes moet oorweeg, voordat

julle aan die vereistes van aardse magte voldoen, as dit teen My en My

naam gerig word. Dra vol vertroue wat julle bedreig as julle getrou aan My

wil bly, want Ek kan en sal alles van julle afwend as julle My openlik erken

en dan sal My mag en glorie dit self openbaar. Dan sal julle uitvind wat die

krag van geloof kan doen. Amen

Gedwonge handelinge is sonder waarde vir die

ewigheid

6621 14 Augustus 1956

Wat julle gedwonge verrig, bring julle nie tot saligheid nie. Wat julle ook

doen, moet uit ‘n mate van liefde ontspring, julle moet dit - vrywillig - uit

liefde - doen, wil julle dat dit julle geestelik seën oplewer en julle tot

voltooiing bring. En daarom kan die vervulling van ‘n gebod nooit ‘n

positiewe ontwikkeling met dit meebreng nie, tensy die gebod van die liefde

nageleef word wat Ek Self julle as die belangrikste en vernaamste gebod

gegee het, wat egter nie tot ‘n wetlike gebod gereken kan word nie omdat

die liefde iets is wat vry is, wat geen dwang verdra nie. Julle moet dus in

die liefde lewe om salig te kan word. En dit wil Ek deur My gebod bereik.

Maar werk wat sonder liefde gedoen word, is geen vervulling van My

gebooie van die liefde nie. Want Ek het julle nie beveel om werk te verrig

nie, maar om liefde te beoefen. En die liefde kan nie onder dwang geëis

word nie, die liefde moet uit ‘n vrye wil kom en uit die hart ontspring.

En so neem Ek dus as sonder nut vir die ewigheid wat uit dwang gedoen

word, selfs as dit goeie werke is, want dit het nie ware liefde as

beweegrede nie, wat die siel die hoogste (geestelike) goedere sou kan

oplewer. As die verrig van goeie werke sonder liefde al nutteloos is vir die

ewigheid, hoeveel nutteloser is dan die nalewe van die gebooie wat julle

deur mense gegee word. Alleen wat julle vry vanuit julself doen, word deur

My waardeer volgens die graad van julle liefde, nooit ag Ek egter dit wat

julle doen om pligte te vervul wat van julle geëis word, tensy julle daartoe

ook nie deur ‘n gebod gedryf word nie, maar deur die liefde tot My.

Die onderskeid moet julle steeds maak en ken, dat liefde alleen elke daad

en elke gedagte eers waarde gee, dat alles egter waardeloos is,wanneer die

liefde ontbreek. Onderwerp dan julle denke en handel aan ‘n ernstige

ondersoek, dan sal julle ook spoedig insien of julle vir julself

448

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!