03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

erbarming met hulle en hul siele hoef daarom ook nie die smartlike lot van

die hernieude kluistering met die ander te deel nie.

Maar wat hom ook sal afspeel, dit kon alleen in beeldspraak aan die mense

voorgestel word. Hulle sou dit nooit kon begryp solank My heilsplan van

ewigheid nie aan hulle verklaar kon word nie en dit laat die lae geestelike

peil van die mense nie toe nie.

Maar My woord word te alle tye aan die mense gepredik en My woord spoor

hulle steeds aan tot liefdadigheid. En die navolg van My woord en die

nakoming van My gebooie van die liefde sou die mense ook in kennis gestel

het van My heilsplan en as die bybel vir hulle begryplik was. Want die

openbaringe word begryp deur hulle wat deur ‘n lewe van naasteliefde tot

verligting van gees kom. Maar hoe nader die einde is, des te meer verwar

die denke van die mense hulle en des te raaiselagtiger is die beeldspraak

vir hulle, wat dit alleen met hul verstand probeer oplos.

Dit sou eenvoudiger wees as die mense hulle sou herinner wat Ek Self gesê

het toe Ek op aarde was, as hulle My woorde in erns in hulle sou opneem

en sou nalewe. Want met verbasing sal hulle dit erken as dit helder in hulle

word. Dat hulle daardeur die volle begrip ontvang van alles wat vir hulle tot

nog toe onbegryplik was. maar slegs as My Gees in hulle kan werk en vir

hulle ‘n helder "lig" ontsteek.

Maar wie glo deur ywerig te studeer en self tot hierdie kennis te kom en

daarby versuim om te lewe volgens My wil, die sal ewig nooit tot insig kom

nie. Hy sal steeds meer in ‘n verkeerde denke raak en wat hy dink hy

ontdek het, sal hy weer moet verwerp en in homself geen opheldering vind

nie. Alleen My gebooie van die liefde en die vervulling daarvan verseker

julle die regte denke, as ook elke woord en alle voorspellings en

aanwysings op die einde word begryplik. Want as julle verlig word deur My

Gees wat hom nooit vergis nie en Hy julle steeds sal lei in die waarheid.

Amen

Kontak met die geesteryk

6682 1 November 1956

Alle vereistes moet in plek wees as julle ‘n heilig kontak met die geesteryk

wil aangaan, as julle geestelike voordele wil bereik en volgens My wil in

samewerking met die ligwesens in die geesteryk wil werk vir die verlossing

van nog onvolwasse siele. Enige kontak wat julle met die hiernamaals

sonder hierdie voorwaardes maak is gevaarlik vir julle as ook die nog

onvolwasse siele. Solank ‘n persoon wêrelds gesind is sal hy nie geestelike

kontak wil maak nie. Maar as hy in elkgeval voortgaan sal hy slegs

gemotiveer word deur antwoorde te kry op aardse vrae. Die wil om kontak

te maak met die koninkryk van die hiernamaals laat ook die wesens van die

hiernamaals toe om tot hom toegang te kry, want hy maak homself oop

ongeag of hy dit geestelike of met aardse hulp deur die bywoning van

482

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!