03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

julle leef daarom ook nie bewustelik nie. Veeleer jaag julle aardse goed na

waarvan julle egter tog weet dat dit verganklik is, dat julle niks daarvan

kan saamneem nie as julle aardse lewe beëindig word.

Maar julle glo ook nie aan ‘n verder lewe na die dood nie, omdat julle

ongeag daaroor is, omdat julle niks daaroor wil weet nie en omdat julle

deur hierdie onverskilligheid van julle ook nooit tot die innerlike oortuiging

kan kom, dat die lewe nie oor is met julle liggaamlike dood nie.

God’s dienare op aarde sou baie meer bereidheid vind om aanvaar te word,

as die verlange na die waarheid in die medemens aanwesig sou wees, dog

al die ander interesseer hulle meer as die vernaamste: om 'n ware insig te

ontvang en volgens die insig nou die aardse lewe te lei. Daarom is alles te

veroordeel wat in die mense die onverskilligheid vergroot. Dit is te

veroordeel, as hulle geleer word dat hulle nie hoef na te dink oor dit, wat

van hulle gevra word om te glo en dat hulle alleen dit mag aanneem wat

hul van ‘n bepaalde kant aangebied word en dat hulle van elke

verantwoording onthef is, solank hulle hulself toevertrou aan sogenaamde

verteenwoordigers van God en hul daaraan oorgee.

Al sulke leerstellings dra daartoe by om die mense tot traagheid in denke te

verlei, om ander mense vir hom te laat dink en homself daarby nie

verantwoordelik te voel nie. En as ‘n werksaamheid in liefde die denke van

so'n mens nie verander nie, bly hy tot die einde van sy aards lewe

onwetend en in dwaling verstrik.

Maar alleen die waarheid voer na God. Dus is hy nog heel ver van God

verwyder as hy afskeid neem van hierdie aarde. Was die verlange na die

waarheid meer onder die mense aan te tref, dan sou daar waarlik nie so'n

groot geestelike duisternis onder hulle wees nie, want hul denke sou dan

reg gelei word, as gevolg van die verlange na die waarheid. En ‘n reg

denkende mens sou dan ook volgens die Wil van God lewe en sou daardeur

ook steeds nader aan Hom kom.

Die mense wil egter alleen hul aardse kennis vermeerder omdat geestelike

kennis hul geen aards sukses oplewer nie, terwyl hulle deur aardse kennis

hul liggaamlike welsyn kan verbeter en daarom sluit hulle hul af vir al die

ander, selfs as dit hulle as ‘n besondere genadegawe aangebied word.

En daarom bly die aarde in duisternis gehul, want die lig breek alleen deur

waar daarna verlang word, nooit egter daar waar dit verhinderd word om te

skyn nie. Amen

Die gemeenskap van Jesus Christus

6301 2 Julie 1955

Dit is My Wil dat My klein gemeenskap vas byeen bly, omdat die een 'n

steun is vir die ander, geestelik en aards. Almal moet hulle om My

lewensbron skaar en hulle daaraan verkwik. Hulle moet daaruit die krag

put, wat hulle des te meer nodig sal hê hoe naderby die einde is. En dat die

339

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!