03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Is die hart gefassineer deur My Woord, dan is ook die verbinding met My

tot stand gebring en My teenwoordigheid in hom verseker. Dan gee die

mens met sy hart ook aan geen enkele geestelike rigting voorkeur nie,

maar alleen aan My kerk, wat Ek Self op aarde gestig het. Waarheen egter

elke kerkelike organisasie kan lei wat My goddelike leer van die liefde

verkondig en waarvan die geloof in Jesus Christus as Seun van God en

Verlosser van die wêreld (en God Self in Hom erken = uitg.) ‘n vereiste is.

Daarom, bestry mekaar nie solank al julle strewe op My gerig is, want dan

lei Ek julle op die regte weg, op die weg van die waarheid, wat na die ewige

lewe voer. Dan sal elkeen wat tot My kerk behoort insien welke lerare van

die suiwer waarheid afwyk. Hy kan dan self die geestelike blindes lei, wat

onwetend van die gevare sy weg gaan wat nie tot die doel voer nie. En

soek ook hulle wat nog blind is ernstig, dan laat hulle hom ook graag lei en

is dankbaar vir elke hulpverlening, omdat hulle nou My leiding besef sodat

wie My ernstig soek, deur My liefde omvat word en ook My liefde gewaar

word.

“Ek is die weg, die waarheid en die lewe”. Wie dus streef na My, wie se hart

na My gewend is, kan nie verkeerd gaan nie. En al leef hy nog in die digste

duisternis, dus nog ver van die waarheid verwyder, tog beland hy in My

kerk, wat Ek Self op aarde gestig het. Want sy verlange na My, sy geloof in

My, is die fondament waar My kerk op gebou is. Want alleen ‘n diep,

lewende geloof streef na My, alleen ‘n diep gelowige mens het die verlange

van sy hart op My gerig en deur hom laat Ek My waarlik vind. Amen

Die weg na Golgota - Die navolging van Jesus

5791 16 Oktober 1953

Om die weg na Golgota te gaan, is die ware navolging van Jesus. Julle sal

dit wel begryp as julle glo dat Jesus vir julle hierdie weg gegaan het, dat Hy

terwille van julle sonde alle smartlike kwellinge van hierdie gang na die

kruis op Homself geneem het, dus van julle die leed afgeneem het en dit

Self vir julle gedra het. En julle geloof daaroor is ook korrek. Hy het vir julle

die skuld tot niet gemaak deur Sy lyding en sterwe aan die kruis.

Maar die bekroning van Sy weg oor die aarde was die vereniging met Sy

Vader van Ewigheid. Hy het Homself vir ewig met Hom verenig. Hy en die

Vader het Een geword. En om die doel te bereik is die navolging van Jesus

die enigste weg. En om die doel te bereik moet die mens ook ‘n aardse

lewe vol leed op homself neem, hy moet geduldig die weg oor die aarde

gaan tot die einde, al bring dit hom nog groot leed op die hals, nog sulke

groot teenspoed en ontberinge. Hy moet die kelk leeg drink tot op die

bodem, maar steeds die goddelike Meester en Heiland voor oë hou; sy hele

strewe moet wees om Hom na te volg en met Wie hy ook verenig sou wil

wees tot in alle ewigheid. Van Hom sal die mens ook krag kry en as die

206

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!