03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

siel opgelê word, sodat hy nou met oorgawe dra wat hom wel moeilik lyk

maar tog oorwin kan word.

Sodra die mens ‘n geringe geloof het, sien hy die Hand van God bo hom en

voeg hom dienswillig na die wil van God. En dan kan hy alleen wen, nooit

verloor nie, dus is daar ook niks te betreur omdat hy aansienlik meer besit

as ‘n mens met goeie gesondheid en liggaamlike krag wat nie in verbinding

staan met die ryk wat ook eens sy verblyf sal wees na die liggaamlike

dood.

Maatgewend is alleen die graad van voltooiing wat die siel het by sy

heengaan van hierdie aarde. Alles wat kan bydra tot verhoging van hierdie

graad wend God aan, ookal ervaar die mens dit nie as ‘n weldaad solank hy

sonder insig is nie. Eenmaal sal hy die seën van lyding en siekte sien en

God dank vir die toepassing van middele wat suksesvol was, sonder om die

vrye wil van die mense te beperk.

‘n siek liggaam is nie so erg soos ‘n sieke siel nie en dit sal die siel gesond

maak as die liggaam siekte moet verdra tot die siel geduldig geword het.

Tot hy sy blik hemelwaarts rig en die aardse lewe as slegs ‘n tydelike skool

leer sien het, waarin die mens beproef word. Eens sal hulle onbeswaard en

ongehinderd na hoër sfere van die Gees kan opstyg en sy Skepper ewig

dank vir die genade aan hom bewys deur die liggaam te laat ly sodat die

siel gesond kon word. Amen

Die tyd van die einde

5195 24 Augustus 1951

Julle moet julle voorberei op die komende tyd, want wat My sieners en

profete voorspel het sal gebeur omdat die tyd vervul is. Volgens die wet

van ewigheid staan die mensdom voor ‘n omwenteling wat sowel geestelik

as ook aards te verstaan is, want dit is die tyd van die einde. Die aarde

verander en vir die bewoners loop ‘n tydperk ten einde en ‘n nuwe tydvak

begin. Maar weinige van die tans lewende mense sal die nuwe tydperk

belewe, want daar moet voorwaardes nagekom word waar maar weiniges

hulle aan sal onderwerp. Daarom sal aan hierdie aarde ‘n einde kom en

tallose mense sal daarby die liggaamlike dood vind, omdat hulle deur hul

geestelike gesteldheid die nuwe tydperk nie kan belewe nie.

Maar tog kan ook die mense nog op My genade hoop wat in die laaste uur

tot My kom en My nog aanroep om erbarming. Slegs weiniges sal egter

skielik tot inkeer kom en tot erkenning kom van hul sondigheid. En tog sal

hulle ook in die laaste uur nog deur My aangeneem word, want Ek wil dat

die klein kudde van My die uiteindelike doel bereik. Dat hulle die afsluiting

van die tydperk deurstaan en ingaan in die nuwe tydperk waarin Ek hulle

nodig het, sodat My wet van ewigheid nagekom kan word. En daarom sê Ek

julle: Berei julle voor op die komende tyd, want dit sal buitengewone eise

stel aan julle wil, julle geloof en julle trou aan My. Die komende tyd is

48

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!