03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

siele verwag na die dood. Hulle word daarop gewys en word slegs

gewaarsku en vermaan, maar word egter nie gedwing tot verandering van

hulle vrye wil en eie gedagtes nie. Maar die vermanings en waarskuwings

slaan hulle in die wind en bly ook onbeweeglik deur die voorspellings van

die naderende einde, omdat hulle dit nie glo nie.

En daarom uiter God Hom somtyds baie duidelik, deur van die mense weg

te neem wat hulle vrywillig nie wil kwyt raak nie. Dit is ‘n Goddelike

openbaring wat maar deur weiniges as sodanig erken word. Dit is ‘n

openbaring wat die mense duidelik genoeg die werk van God te siene gee;

omdat hulle nie daarteen kan opstaan en nie in staat is om hulself daarteen

te verweer nie. Hulle moet hulle volledige onmag toegee en kon dus ook

insien dat ‘n hoër Mag werksaam is, volgens Sy wil. En tog wil hulle hierdie

Mag nie aanvaar nie, ja eerder ontken hulle nog die Mag en dit kan hulle

nie belet word nie, omdat hulle in die besit is van ‘n vrye wil.

God spreek oral en Sy stem kan deur ‘n iedere en ‘n elk gehoor word, maar

tog bly die meeste onbeweeglik daaroor en rig hulle oë na die wêreld en sy

goedere. In hulle harte verstom die begeerte na die materie nie, sodat

hulle dit wat hulle verloor het, so vinnig as moontlik wil terugwen, maar die

siel meer gebrek laat ly as voorheen.

Desondanks laat God deur Sy bemoeienisse nie na om die mense van die

materie te verlos nie en daar sal nog baie gebeur voor die einde, wat vir die

doel nog dienstig is. En die seën is vir hulle verseker wat die doel van

vernietiging en katastrofes insien en Hom ook erken, wat oor die skepping

beveel. Seën ook aan diegene wat God in al die gebeure herken en Hom

aanroep om beskerming en hulp in elke nood. Hulle word hulp geskenk op

aarde en ook in die geesteryk en hulle sal lewe, ofskoon hulle liggaamlik

gesterwe het. Amen

Die wil bepaal die skenking van barmhartigheid

5595 6 Februarie 1953

My Wil bepaal nie julle geestelike toestand, op aarde, asook in die

hiernamaals nie, inteendeel, slegs julle wil bepaal dit. Geen mens word van

My barmhartigheid uitgesluit nie, geen mens kan sê dat hy nooit steun van

My ondervind het nie, maar sy wil kies of en in hoeverre hy gebruik wil

maak van die skenking van My barmhartigheid. Mense wat geestelik

strewe, wat insig het, het nou hulle geestelike vlak bereik, sodat hulle die

skenking van barmhartigheid deur My kan benut, dit was slegs hulle wil wat

My geen weerstand gebied het nie en wat bereid was om My Hand vas te

gryp, wat Ek in medelydende Liefde na hulle uitgestrek het. En alle mense

sou dieselfde kan doen. My Hand strek Hom uit na alle mense op velerlei

maniere, om hulle op te trek uit die lae geestelike toestand na bo. Maar Ek

kan hulle nie teen hulle wil in ‘n toestand verplaas wat die lot is van

diegene wat My ter wille is nie. Ek kan en wil hulle nie in gedwonge posisies

152

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!