03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Weliswaar kan mense die verlossing deur Jesus ervaar en hierdie mense sal

Ek oproep van hierdie aarde voor die einde kom.

Hulle sal ook salige bewoners wees van My ryk, waarin geen bose mag

hulle meer sal skaad of verdruk nie, omdat hulle daarvan verlos sal wees.

Maar die mense wat die nuwe aarde bewoon, sal lewe in dieselfde saligheid

en in volle vryheid van mag en krag. Maar tog in ‘n aardse sfeer omdat

hulle die grondslag moet vorm van die nuwe mensegeslag en omdat hulle

die volgende geslag moet help om tot volkome verlossing te kom. Want

hulle sal so lank op die aarde moet lewe totdat alles heeltemal vergeestelik

het.

As klaar verlostes, kan die eerste mense op die nuwe aarde in groot mate

seënryk inwerk op hulle nakomelinge en op al die omgewende geestelike,

wat nog gekluister sal wees in die skepping van die nuwe aarde. En so kan

die geestelike ‘n vinniger weg van ontwikkeling aflê. Want die tyd moet

goed benut word, omdat My teenstander in boeie geslaan is. Hy het geen

toegang tot die mense op die nuwe aarde nie, omdat die krag en die lig van

die verlostes so sterk sal wees dat hy elke toenadering tot die mense belet

sal word. En netsoos in die laaste tyd voor die einde sy werk en woede

duidelik was en hy sy totale invloed aangewend het om die mense na die

diepte te sleur, so sal die Goddelike invloed op die nuwe aarde oorheers.

Alles sal opwaarts strewe en dit sal ook makliker gebeur, omdat geen

teenstand dit kan verhinder nie en omdat daar weer wesens uit die verloste

mensegeslag sal voortkom wat vol liefde is; in wie die Goddelike beginsel

sal oorheers en wat binne ‘n kort tydjie volledig volwasse sal word om My

ligryk binne te kan gaan wanneer hulle aardse lewe beëindig word. Amen

Die einde van Omvorming en nuwe skepping

6230 5 April 1955

Dit sal geskied soos wat Ek dit aan julle verkondig het. Die aarde sal sy

teenwoordige uiterlike verloor en daar sal ‘n geestelike en aardse

omwenteling plaasvind. Daar sal ‘n skeiding wees van bokke en skape. Die

wat Myne is, sal tot saligheid kom en hulle wat behoort aan My

teenstander, sal tot ‘n hernude kluistering veroordeel word. En so moet dit

gebeur, anders sou daar geen opwaartse ontwikkeling meer moontlik

gewees het nie. Want alle geestelike, uitgesonder die weiniges wat aan My

trou sal bly tot die einde, streef na die dieptes. Die aarde moet egter sy

opdrag verder vervul en moet dien vir die geestelike wat omhoog moet

kom.

Die mense van die hedendaagse tyd, wat reeds die weg deur die skeppings

gegaan het, het die ontwikkelingsweg wat voorheen gegaan is, tevergeefs

afgelê. Hulle, wat die hoogste stap van ontwikkeling reeds bereik het deur

die tevore afgelegde aardse weg, val nou in die laaste stadium en sink so

diep terug dat die ingaan in die geesteryk hulle verhinder sal word. Hulle

322

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!