03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Maar hulle slaan geen ag op wat Ek hul leer nie. Hulle volg My nie na nie,

omdat hulle nie in My en My leer glo nie. Hulle lei ‘n aards lewe wat ver

verwyder is van Myne. Hulle laat die liefde geheel buite beskouing en

bevind hulle derhalwe nie op die weg wat omhoog voer nie. Want sonder

liefde is daar geen verbinding nie, sonder liefde bestaan daar ‘n wye kloof

tussen julle mense en julle God en Vader van ewigheid.

Alleen die liefde oorbrug hierdie kloof. Alleen die liefde is die weg tot die

Hart van die Vader en alleen die liefde is die krag wat julle hierdie weg laat

gaan, wat krag en inspanning kos. Wie die weg van die liefde nie wil gaan

nie, die sal nooit uit die diepte opstyg nie. En Ek kan hom ook nie My Hand

gee om hom omhoog te trek nie, want hy sal dit nie vashou solank hy

sonder liefde is nie.

Hy moet My uit vrye wil navolg, want Ek gebruik nooit dwang as ‘n mens

My nog weerstreef nie. Liefde duld geen dwang nie, maar verlos hulle wat

nog gekluister is. Ek kan julle mense alleen maar onderrig en julle dringend

aanspoor om julle te oefen in die naasteliefde, julle sal moet wil dat julle dit

My kan nadoen, sodat Ek julle kan help, omdat julle die wil het om My na te

volg.

Stel julle daarom altyd My lewenswandel voor oë en doen moeite om My dit

na te doen en julle sal dan ook seker My hulp ervaar. Want wie sy oë op My

rig die sal ook die krag ontvang om die weg van navolging van Jesus te

gaan en hy sal ook sy doel bereik om met My verenig te wees. Amen

Die Opstanding

5934 18 April 1954

"Verheug julle en jubel dit uit, want Hy het uit die dode opgestaan” So klink

dit uit die monde van Myne en hulle glo in My, dat Ek Jesus Christus was,

die Gesalfde van die God, dat Ek werklik en waaragtig God was en die

wêreld verlos het deur My kruisdood. Ek het opgestaan uit die dode. Ek het

hul daardeur die bewys gegee van die waarheid van My woorde: "Breek

hierdie tempel af en Ek sal hom in drie dae weer opbou". Ek het die mag

van die dood gebreek.

En My opstanding moes bewys wees vir die mense, dat die lewe nie verby

is met die dood van die liggaam nie. Hulle moet leer glo aan ‘n lewe na die

dood en daarom laat Ek vir die mense sigbaar gebeur wat elke siel kan

verwag na die afsterwe op aarde. Want die geloof ontbreek almal en selfs

die priesters en skrifgeleerdes wys op die dood van die profete as ‘n bewys,

dat ook die godvrugtigste mense ten prooi val aan die dood. Want van die

geestelike gevolge van die lewenswandel wis hulle niks, die opstanding van

die siel betwyfel hulle en daarom ook was die leringe van die mens Jesus

vir hulle onbegryplik en lastig. En Ek wou die geestelike gevolg van die

nalewe van My leringe duidelik aan die mense laat sien.

250

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!