03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

nie, want solank dit uit tradisionele kerkbesoek en gebruike bestaan, is

daar geen sprake van ‘n vrywillinge binding met My nie.

Die lewendige verbinding, die innerlike drang uit vrye wil, sal julle mense

help tot voleinding en die verlange om My woord te hoor en die siel te

voed, sal as verlange na My beskou en vervul word. En daaroor moet die

mens homself rekenskap gee, hoe sy binnenste opwelling teenoor My is en

in hoeverre hy slegs die traditionele eise nakom, wat aan hom gesteld word

en of hy hulle ook pligmatig vervul. Ek kyk in die harte en niemand kan My

mislei nie, maar Ek verlang ook na al die harte en Ek is nie tevrede

wanneer Ek op die tweede of derde plek gesit word nie. En solank die

wêreld en sy verpligtinge nog op die eerste plek staan, behoort julle tot die

„dooie christene“, want die lewende christendom uiter hulle anders.

Dit is ‘n vasberade werk in liefde, dus ‘n werk met My. En by wie Ek

teenwoordig kan wees deur die liefde, dink ook elke uur aan My, hy plaas

My bo al die wêreldse en hy sal niks begin, sonder om hom eers innig met

My te verbind nie. Maar van hulle is daar slegs weinig en tog glo die mense,

om reg te lewe, omdat hulle die „kerklike“ verpligtinge nakom. En hulle sal

nie almal stand hou, as dit by die laaste beslissing kom nie, want dit sal hul

ontbreek aan krag, wat hulle van Myself moet ontvang en waartoe ook die

innige verbinding met My nodig is.

Laat julle daarop wys, dat die tyd sal kom, waarop van julle die beslissing

geëis sal word en julle dan in groot nood sal kom, as julle nie ‘n lewende

geloof besit nie, wat egter vereis, dat julle die weg na My Hart vind en

moet gaan. Want alleen Ek kan julle krag gee, maar Ek moet in julle

teenwoordig kan wees, om welke rede julle, julle innig met My moet

verbind. Amen

Die op ware waarde skat van die lewe op aarde

6652 24 September 1956

Julle kan nie die saligheid skat, wat die geesteryk julle sal skenk, wanneer

julle, julle wese so deur die aardse lewe gevorm het, dat julle besit kan

neem van die Ligryk. Dit kan ook nie aan julle gewys word nie, omdat julle

dan in ‘n sekere dwangmatige toestand julle lewe op aarde sou lei en die

doel daarvan dan volledig gemis sou word. En ook al word dit julle as waar

voorgestel, tog ontbreek die bewys, wat egter ook sy rede het vir die

wilsvryheid, wat daardeur in gevaar gebring sou word. Maar soveel kan en

moet julle gesê word, dat die mees moeilikste lewe op aarde in nood en

verdrukking, in siekte en ellende, duisendmaal vergoed word deur al die

geluksaligheid en dat julle terugblikkend nie sal kan begryp, dat dit nie

moeilik was toe julle offers moes bring, omdat julle die tyd op aarde dan

ook as ‘n vlugtige oomblik voorkom en nou die hele ewigheid in

geluksaligheid voor julle lê.

464

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!