03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

stuur om julle die ware weg te toon en wat julle op die ware weg wil

begelei.

Ek moet die Woord van Jesus Christus vir julle toeganklik maak, wat Hy op

My instruksie op aarde verkondig het, die Woord wat Ek deur hom tot die

mense gespreek het wat geluister het omdat hulle in My geglo het, Wie

deur hom gespreek het. Hierdie Woord van Hom wil julle weer op die ware

weg lei en julle moet na die Woord luister omdat dit bewys van My gee, Wie

die weg Self is, wat die waarheid en die lewe is. En as julle na die Woord

luister sal die weg na die doel aan julle getoon word en niemand sal kan sê

dat hy sonder begeleiding op aarde gewees het as hy hom slegs aan My

toevertrou nie, as hy My wil bereik en die wil het, om nie stil te staan nie,

maar die doel te bereik wat aan hom gegee is vir sy aardse lewe. Die

verwysings word telkens weer aan julle gegee omdat Ek geen mens aan sy

lot sal oorlaat nie, maar is besorg dat almal die ware weg sal vind, maar Ek

kan nie vir iemand sorg wat sonder ‘n sin van verantwoordelikheid leef nie,

om in staat te wees om hom te kan lei moet hy homself aan My uit sy eie

vrye wil toevertrou. Waar hierdie wil nie teenwoordig is nie, hou Ek Myself

terug.

Maar tog sal dit altyd vir hom maklik gemaak word om die regte weg te

gaan, geen dwang sal ooit uitgeoefen word nie. Ek vereis altyd julle vrye

wil, om julle hand te kan neem en julle te lei na bo, want Ek kan julle

sekerlik adviseer en help maar Ek sal julle nooit dwing nie. Amen

Getuies van die einde vir die nakomelinge op die

nuwe aarde

5743 9 Augustus 1953

Julle sal My getuies wees op die nuwe aarde en julle sal getuies wees van

My en My majesteit, Van My Mag en My Liefde, want julle sal dit aan die

einde van die aarde ervaar. Julle sal My geestelik sien kom op die wolke in

stralende glans en heerlikheid. En julle sal My Liefde ervaar wanneer Ek

julle sal red uit groot nood, wanneer Ek julle sal wegneem voor die oë van

julle medemens, wat met ware duiwelse gesindheid teenoor julle staan.

Julle sal die bewys van My Mag ondervind, want ook die laaste

vernietigingswerk op die aarde sal homself voor julle oë afspeel. Derhalwe

sal julle met ‘n belewenis wat in julle herinnering sal bly, die ryk van vrede

ingaan, om van My voor die nageslag te getuig. Voor die mense wat slegs

deur oorlewering kennis verkry het van die gebeurtenisse op die ou aarde,

sodat hulle dit ook kan deurgee vir ‘n lang tyd waar die kennis daaroor

bewaar sal bly. Julle sal moet getuig van My en van My heerlikheid.

‘n Gelowige en aan My trou toegewyde geslag sal die nuwe aarde bewoon,

wat nie aan My Krag en Mag en aan My Liefde en Volmaaktheid sal twyfel

nie. En solank Ek Self onder hulle kan vertoef, omdat hulle liefde en geloof

dit sal toelaat, solank sal daar ook geen versekering van wat julle beleef

188

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!