03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

geestelik blind en kan self niks sien nie, maar julle glo hulle nie wat siende

is en julle wel kan sê in welke uur julle leef nie.

Dit is net soos in die tyd van Noag, waarin Ek die mense ook die naderende

onheil aankondig het en ook geen geloof gevind het nie. Toe word ook die

verkondigers van die gerig bespot en gehoon, tot die dag kom dat die

spotters aan die gerig ten offer val.

En ook nou sal dit weer so wees. Weer word die gerig al lank voor die tyd

aangekondig en sal ook steeds verder verkondig word. Maar plotseling en

onverwags sal die laaste dag kom vir hierdie aarde en al sy ongelowige

bewoners, want My woord is waarheid en word vervul as die tyd gekom

het.

Maar wie glo dat julle mense julself te midde in hierdie tyd bevind en dat

julle nog slegs ‘n kort tyd het tot die einde?. Wie glo dat julle voor ‘n

omwenteling staan, voor iets wat geen mens op hierdie aarde ooit beleef

het nie? Wie laat hom nog beïnvloed deur Goddelike openbaringe en

voorspellings wat die naderende einde betref? Wie van julle mense verwag

die einde bewus en berei hom daarop voor?. Het sy daar slegs weiniges dit

glo wat deur profete en sieners verkondig word en hierdie weiniges alleen

spot en hoon kry as hulle hul geloof daarin belei en probeer om op hul

medemens in te werk. Slegs weiniges luister na My stem en lewe so dat die

einde hulle nie verskrik nie, maar baie eerder vreugde by hulle losmaak

met het oog op die salige tyd wat op die einde van hierdie aarde sal volg.

Ek wil egter hul aantal vermeerder en sou graag wil dat nog baie mense tot

insig kom dat die tyd vervul is. Ek wil My ook aan hulle nog openbaar wat

totaal sonder kennis is, want hul wil trotseert My nog en dwang oefen Ek

nie uit nie. Daarom stel Ek My tevrede met hulle wat My woorde glo en

daarvoor instaan, want hierdie mense gee Ek die autoriteit om in My plek te

spreek. En ofskoon hulle weinig sukses sal hê, sal die wêreld tog kennis

neem van die aankondiging oor die nabye einde. Dit sal dus nie aan

verkondiging ontbreek nie, want oral in die wêreld sal van die einde

gepraat word. Op weiniges sal dit egter so’n indruk maak dat hulle dit glo

en hulle daarop voorberei.

En Ek sal hulle ondersteun wat dit hul as opdrag gestel het om ophelderend

besig te wees. Ek sal dus elke poging seën wat tot doel het om dit te

versprei, wat in die vorm van openbaringe tot julle mense gebring word. En

op die manier sal oral die boodskap van die nabye einde bekend word,

want spoediger as wat julle dink sal My voorspellings waar word.

En die mense sal dae vol verskrikking belewe en daardeur gewys word op

die waarheid van My woord. Maar hulle sal ook dan nog tyd hê om hulle

voor te berei op die einde, wat op hierdie dae van verskrikking onherroeplik

sal volg. En of die mense julle, wie My openbaringe versprei glo of nie,

moet julle jul nie aan steur nie. Laat nie na om te verkondig wat sal gebeur

nie. Waarsku en vermaan julle medemens, bring hulle My openbaringe en

281

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!