03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

kan My teenstander die mense benader wat in hul binneste die liefde mis,

wat nog te veel in eieliefde lewe, wat nog wil uitgaan in die wêreld en

daarom op die voorgrond tree omdat hul nog die regte ootmoed ontbreek.

Ek ken die menseharte en Ek hou Myself afsydig van hulle wat nog sonder

liefde is. Maar My kinders maak Ek gelukkig met My aanwesigheid. Hulle

kan altyd seker daarvan wees dat hul liefde My steeds tot hulle sal trek, dat

hulle hulself aan My kan toevertrou. Dat Ek My intrek by hulle neem en ook

by hulle sal bly omdat liefde, Liefde aantrek en hom onverbreeklik daarmee

verenig. Amen

Vergiffenis, Versoenning, Regverdigheid

5243 27 Oktober 1951

Ek is ‘n God van liefde en genade, tog maak regverdigheid deel uit van My

Wese, anders sal My volmaaktheid bevraag kan word en daarmee My

Godheid ook. Begryp julle wat Ek sê?. In My, is elke eienskap aanwesig in

die hoogste graad, om welke rede alles op ‘n bepaalde vlak aan die wet van

ewige orde onderworpe is, waarvan Ek Self die outeur is, d.w.s. uit My eg

volmaaktheid het Ek wette voort gebring wat onskendbaar is. Daar moet

boetedoening van elke sonde wees, as My regverdigheid verdedig moet

word. Maar hoe moet My liefde, wat so diepgaand is dat dit alle skuld van

elke sondaar wil vergewe, met regverdigheid verband hou?

My liefde het ’n manier gevind: dit was liefde self wat sonde uitgewis het, in

soverre dat dit boete gedoen het om regverdigheid te regverdig. Één Mens

neem die las van die mensdom se skuld in geheel op Hom. En Ek het dit nie

van die hand gewys nie, omdat dit liefde was wat Hom beweeg het en die

liefde moet nooit terug gestoot word, waar dit wens om dit uit te druk nie.

Nooit sou Ek plaasvervangende versoening aanvaar het nie, as dit nie uit

liefde My aangebied was nie, want dan sou die wet van ewigheid oortree

wees, aangesien regverdigheid omseil sou wees; terwyl ‘n daad van liefde

deur My aanvaar moes word, aangesien Ek nie liefde kan weier nie. Één

Mens het daarom vir die sondeskuld van die mensdom in geheel geboet,

deur ‘n besonder verskriklike pynlike dood aan die kruis. Hierdie Mens het

geen skuld gehad nie en tog so onuitspreeklik vir die skuld van ander gely,

omdat Hy met Sy offer My wou versoen deur Sy enorme liefde daartoe

beweeg om dit te doen. En Ek het Sy offer aanvaar en weens Sy liefde wis

Ek die skuld wat op die mensdom lê in sy geheel uit, d.w.s. alle mense kan

van alle skuld bevry word wat bewus van Sy offer gebruik maak, wat die

las van hul sonde aan Sy voete lê en om vergiffenis in naam van Sy dood

aan die kruis vra.

Erkenning en bewuste bekentenis word geëis om volle vergiffenis van

sonde te vind. Die offer van die Man Jesus was so groot en Sy liefde vir die

mensdom so kragtige, dat My regverdigheid tevredenheid gevind het, dat

My liefde en genade in werking kon kom .

68

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!