03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die mense lewe op hierdie aarde om eindelik bevryding te vind uit die

materiële vorm. Maar hoe hul aardse bestaan ook al is, dit kan nie tot die

doel lei sonder die Goddelike Verlosser Jesus Christus nie, omdat Ek in Hom

die werk van verlossing volbring het vir almal wat verlos wil word van sy

boeie en hulle dus hul tot Myself in Jesus Christus moet wend.

Wie nou waaragtig bevry is, wie verlossing gevind het deur Hom, die prys

ook luid Sy naam, hy sal steeds praat van Hom en Sy onmeetlike

Liefdedaad, hy kan nie anders as om van Sy naam gewag te maak nie,

want van hom het alle bande afgeval, hy is vry van die vyandige mag, hy

het hom aan My oorgegee in Jesus Christus en so'n daad van verandering

word nie stil en verborge verrig nie, dit is vir alle mense duidelik sigbaar.

Want die mond swyg nie as die hart vervul is van die liefde en genade van

Jesus Christus nie en die mens belei Hom dus in die openbaar as sy Redder

en Verlosser en hy probeer ook sy medemens na Hom toe te lei. Hy verloon

Hom nie, ook wanneer gevaar dreig vir homself, omdat hy weet dat ook

alle gevaar afgewend kan word deur die Een wat mag het oor hemel en

aarde, Wie se asemtog instaat is om alles te vernietig, soos egter ook Sy

Wil instaat is om dit wat al ‘n prooi van die dood was, tot lewe op te wek.

En wie tot lewe gewek word, vrees ook die dood nie meer nie. Hy sal hom

ook vir My en My naam uitsit, wanneer die laaste beslissing geëis word,

maar hy sal dit uit liefde vir My doen en daarom sal Ek hom opneem omdat

hy My belei teenoor iedereen. Amen

Wat is onder doop te verstaan?

6611 1 Augustus 1956

Julle kan die groot genade om die Woord te ontvang nie besef nie, tog word

elke vraag van julle deur My beantwoord en elke twyfel in julle verdryf, as

julle, julle maar tot My wend om opheldering. Weliswaar beantwoord Ek

julle ook deur gedagtes sulke vrae, maar julle is nie altyd seker daarvan of

die gedagtes deur My gegee is nie en dan word ook julle onsekerheid nie

verdryf nie, terwyl die Woord wat julle van Bo gestuur word julle gelukkig

maak. Daar is soveel vrae wat julle besig hou en ‘n gelowige bede tot My

sou voldoende wees om julle uitsluitsel te gee. Maar julle rig te selde so'n

bede tot My, julle is ook nog nie bewus van die groot genade wat julle mag

gebruik nie.

Elke mensesiel het ‘n "reinigings bad” nodig wat hom van alle afvalstowwe

bevry, wat hom verfris en weer tot lewe bring en wat hom bekwaam maak

vir die arbeid wat hy op aarde te verrig het. En elke mensesiel moet bereid

wees om hierdie reiniging te doen, of by hulself te laat plaasvind, in die

besef dat dit nie My wil is nie, maar dat dit so moet wees, om My te kan

nader en ewige by My te bly.

So'n reinigingsbad moet egter nie net uiterlike opgevat word nie. Dit is ‘n

daad wat innerlik moet gebeur en die gevolg daarvan uiterlike te herken is,

442

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!