03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ondersoek alles en behou die goeie. Want daarmee toon julle die erns van

julle gesindheid en die verlange na die waarheid. Maar wie sonder

ondersoek aanneem, laat sy onverskilligheid sien en hy sal homself ook

nooit met die waarheid besighou nie, omdat hy onverskillig is. Maar so ‘n

instelling mag nooit geëis word om van sy kant verantwoordelik te word

nie, die mense moet aangespoor word, maar mag nie verhinder word om

hulself met geestelike lering besig te hou nie, want dan eers kan dit van

seën wees en word die mens gehelp om die sielsvolwassenheid te bereik,

omdat die vrye wil dan ingespan word op watter besluit dit ook al neerkom.

Amen

Vriendskap van Jesus - Die vroegtydige Wegroep

6678 26 Oktober 1956

Hoe eensaam is julle mense sonder My, ofskoon julle, julle aardse vriende

baie sien. Hulle kan julle enige oomblik verlaat, hulle kan enige oomblik

weggeroep word en julle alleen agterlaat en niemand kan julle die

sekerheid gee dat hulle gereed staan om julle hulp te bied, wanneer julle

hulle nodig het nie. Want hierdie vriende van julle is mense wat nog nie

volmaak is nie en daarom ook tekort kan skiet. As julle My egter uitgekies

het om julle Vriend en Broer te wees, as julle julself by My aangesluit het,

dan sal julle ook sekerlik in elke nood en benoudheid op My kan reken,

want Ek sal julle nooit verlaat nie, nooit sal Ek van julle weggaan of

werkloos toesien wanneer julle in nood beland nie.

Julle is onmeetlik ryk te noem as julle My vriendskap vir julself verwerf het,

wat uitermatig maklik is wanneer julle maar hierdie vriendskap wil hê,

wanneer dit julle verlange is om julle in algehele liefde aan My oor te gee.

Want ook Ek verlang na julle en kom julle daarom dadelik tegemoet,

wanneer Ek hierdie wil van julle sien.

‘n Weg oor die aarde sal sonder My nooit ‘n sukses wees nie, ook al is julle

aards ‘n vasgestelde lewe met skynbare sukses beskore. Maar die siel

verkry niks gedurende sy lewe op aarde nie en daarom het hy tevergeefs

geleef. Daarom sê Ek: Hoe eensaam is julle mense sonder My, omdat Ek

daarmee die lot van die siel, wat deur niemand tersyde gestel word en hom

help om volmaak te word nie, te kenne gee. Sou alle mense tog minstens

‘n poging wil aanwend om hulle aan hul God en Skepper, hul Vader van

ewigheid, toe te vertrou, Hom ‘n plek in hul hart te gee en hulle deur Hom

as Vriend en Broeder raad te laat gee. Maar waar die geloof aan My

ontbreek of die geloof slegs ‘n dooie geloof is, daar word nie aan My gedink

en ook word daar geen beroep gedoen op My hulp nie, maar van die aardse

lewe word bewustelik ten volle geniet in ‘n selfversekerdheid wat duidelik

karakteriseer deur wie die mense beheer word. En hul siel bly eensaam,

omdat die vriende in die wêreld hom nie dit kan gee wat hy nodig het nie.

477

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!