03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die wêreld bely, vir die sal Jesus ook getuig voor God die Vader, soos Hy

beloof het.

Die kerk van Jesus tel nie baie aanhangers meer nie en hoe meer die liefde

onder die mense verkoel, des te kleiner sal die skare van die ware christene

word, omdat die liefde onvoorwaardelik beoefen moet word om as ware

christen te geld en om vir die mense ‘n ligtende voorbeeld te wees van die

ware kerk op aarde. Vir die kerk, waar geen offisieële lidmaatskap van ‘n

kerkgenootskap die vereiste is nie, maar slegs ’n lewe van liefde volgens

die Goddelike gebod, wat die liefde as eerste vereiste het. Die kerk sal dan

ook die sekerste teken, wat bewys Wie die Stigter daarvan is, gee: die

werksaam wees van die Gees in alle lede.

Die kerk van Christus het geen uiterlike herkenbare gesindheid nie, hulle is

alleen maar die aaneensluiting van diep gelowige mense wat in die innigste

verbinding met die Stigter van die kerk, met Jesus Christus staan en

daardeur ook deur Sy Gees verlig, gelei en vervul word. En wat net soos

die disipels van Jesus op aarde ongewone werk kan verrig, met hul gegewe

Geesteskrag.

‘n Sterk geloof en ‘n diepe liefde gee blyke dat hulle behoort tot die kerk

van Jesus; en alleen sy volgelinge sal alle geloofs-stryde deurstaan, omdat

hulle met Jesus Self stry en daardeur ook die oorwinning sal behaal oor

hom wat teen Jesus is, oor Gods teenstander en sy dienare. Want Jesus

Christus sal kom met mag en krag en in heerlikheid op die laaste dag, om

Sy klein kudde tot Hom te haal in die ryk van vrede. Sy teenstander sal Hy

egter in boeie slaan en saam met hom almal wat van hom afhanklik is.

Amen

Knegte van Satan

5775 25 September 1953

Hoe onmeetlik diep het die mense, vir wie die lewe van die medemens nie

meer gewyd is nie, gesink, die wat hulle onbarmhartig as regters oor hul

broeders en susters opstel en na willekeur oordeel, hulle van hul vryheid

beroof en hul skade toebring aan liggaam en siel. Hulle is gewillige knegte

van die Satan, duiwels van sonde, totaal sonder enige liefde, onregverdig in

denke en handeling. Hulle het waarlik in duiwels geworde mense verander,

wat geen barmhartigheid meer verdien nie en wat daarom onskadelik

gemaak moet word wanneer die tyd gekom het. Die teenstander van God

bedien homself met hulle en hulle voer gewilliglik uit waartoe hy hulle

aandryf.

Daar is geen liefde meer onder die mense nie en nog veel minder

regverdigheid, elkeen soek slegs eie voordeel en dwing dit ten koste van

die medemens van hulle af. En daar is geen uitsonderings meer nie, maar

die hele mensdom beweeg hulle in hierdie rigting, hoewel steeds nie

duidelik sigbaar nie, maar in hul gedagtes sondig ewe-eens baie mense,

201

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!