03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

sal word en wat weer gebind sal word in die vaste materie. Maar julle, wat

in My glo, vertrou op My woorde dat julle verlos sal word uit tye van

hoogste nood. Dat Ek kom en julle sal opneem en dat julle daarom geen

mag van die aarde hoef te vrees nie. Want van My is die mag, die krag en

die heerlikheid. Amen

Vaderhuis en Geluksaligheid - Nawoord

5617 9 Maart 1953

Julle sal julle intrek moet neem in My Vaderhuis, julle sal in Ewigheid daar

bly, waar Ek julle eerste geplaas het om aller geluksalig werksaam te wees.

Maar dan sal julle, julle God en Vader van ewigheid kan sien in Jesus.

Ek Self sal onder julle wees en julle geluksaligheid sal onmeetlik wees en

bly, want in ewigheid kom daar aan die heerlikheid in My ryk geen einde

nie. Teenoor wat julle op aarde sal kan bereik, is so onbegryplik en

oorweldigend, dat julle niks anders meer op aarde sou nastreef, as julle

julself hierdie heerlikheid sou kan voorstel nie.

Maar julle sal, sonder om daarvan op hoogte te wees, moet streef na My

ryk, julle sal in vrye wil na julle Vaderhuis moet terugkeer, omdat julle

lotsbestemming dan eers geluksaligheid is, wat as voorwaarde het, dat die

wese in vrye wil die volmaaktheid bereik het.

Hierdie geluksaligheid is vir julle weggelê, dog is dit aan julself oorgelaat,

hoe lank julle, julle terugkeer na die Vaderhuis nog wil uitstel, julself bepaal

die tyd en dit kan al by julle liggaamlike dood ten einde loop as julle die

volmaaktheid op hierdie aarde opgelewer het.

Ek wag op almal en Ek hou vir elkeen van julle die woning gereed. Laat

julle julself deur hierdie woorde van My aangespreek voel, laat dit julle

aanspoor om ernstig daarvolgens te streef om na My toe te kom in My ryk,

stel julle julself die heerlikste lot voor en tog sal julle nie by benadering die

ware beeld hê van dit wat Ek berei het vir Myne nie, vir die mense wat My

liefhet uit heel hul hart en heel hul siel nie. En dit alles sal julle kan bereik

as julle maar net My gebooie onderhou: Om My en die naaste te bemin.

Julle sal julle alleen deur onbaatsugtige naasteliefde so moet vorm, dat die

geesteryk met sy lig julle kan opneem sonder dat julle vergaan. Dan sal

julle, julle Vaderhuis kan betrek, dan kom Ek julself tegemoet en lei julle na

alle heerlikhede toe en julle word in My nabyheid met My Liefde deurstroom

en sal dan onbeskryflik geluksalig wees en bly tot in alle ewigheid. Amen

NAWOORD:

Iets oor die Grootte en konstruksie van die heelal.

Om ‘n maatstaf of meting te hê wat die geweldige afstande tot uitdrukking

bring waarmee mens in die heelal te make het, is die begrip ligjaar

ingevoer en ingestel as die afstand wat lig in een jaar sou aflê. Aangesien

164

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!