03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

moontlikhede te skep, om oor omweë na My te kom. En julle mense kan My

daarmee help deur julle oor hierdie siele te ontferm, deurdat julle hulle

vertel van My. Want hulle luister eerder na julle, as hulle tenminste bereid

is om hul gebrekkige toestand te verander.

Aan die een kant is daar ‘n beklaenswaardige ongelowigeheid te bemerk,

aan die ander kant egter begin daar ‘n omvangryke verlossings werk, gerig

op die siele in die geesteryk, omdat op aarde die verlossingswerk meestal

sonder sukses bly. Want My teenstander het groot mag oor die mense op

aarde, omdat hulle te veel in die materiële verstrik is en hy hulle met

wêreldse goed lok. Maar in die ryk hierna sien menige siel die

waardeloosheid in van wat hulle op aarde nagestreef het, want nou bevind

hulle hul in die grootste armoede en duisternis. En daarom is sulke siele

nou baie makliker te wen as die geloof in hulle opgewek kan word. En Ek

beskik waarlik oor baie middele wat Ek aanwend en wat ook baie selde

sonder sukses bly.

Die bestaan van hierdie siele in die hiernamaals kan nie aan julle beskryf

word soos wat dit is nie, want ‘n bedekking sal daar steeds bly wat julle ‘n

blik in die hiernamaals belet. Maar julle kan gerus glo dat Ek My oor alle

siele ontferm en vir hul redding ook julle mense daarby betrek, wanneer

daardeur ‘n groter moontlikheid tot verlossing verseker word. Wie My wil

dien die kan My ook dien en word dan deur My op die plek gesit, waar sy

werk suksesvol is. Maar julle moet altyd glo aan My oorgrote liefde en

barmhartigheid, dan sal julle ook alles begryp en julle twyfel dan ook nie

meer aan die opdrag wat Ek julle gee nie. Julle dien My dan graag en is ook

oortuig van die seën van julle arbeid. Julle help mee aan die verlossing van

ontelbare siele uit nood en pyn, julle lei hulle op die weg na lig en saligheid.

Amen

Siektegenesing - Tekens en wondere - Bewyse

5966 25 Mei 1954

Ek ken Myne en ken ook hulle wil en volgens die wil stel Ek hulle aan om

werksaam te wees vir My en My ryk. Daarom is sowel die aard van die werk

asook die wese van die knegte in My wingerd verskillend, want elkeen het

werk wat met die aard van sy wese ooreenkom. Elkeen dien My na sy

bekwaamheid en Ek neem die diens van elkeen aan wat van goeie wil is en

na My op weg is.

Bowendien is ook die harte van die mense wat onderrig moet word

verskillend, dus moet ook die akkers in My wingerd op verskillende maniere

bewerk word. Maar dit kan Ek alleen beoordeel, Ek, Wie die kleinste

ingewing van elke mensehart ken wat vir suksesvolle verlossingsarbeid

gebruik kan word.

Ek is in die storm net soos in die stille suising van die wind te herken, die

sterkste elemente bewys My en die sagste ademtog getuig van My. Altyd is

259

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!