03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die weg van ontwikkeling in die staat van dwang en

in die staat van die vrye wil

5125 5 Mei 1951

Niks is sonder betekenis of doel nie. Alles wat is, is deur My geskep en tot

lewe gebring deur My en het ‘n doel om te vervul. So het alles sy doel. Dit

moet op die één of ander manier dien, om sy doel te vervul. Selfs die

kleinste skepping, die kleinste lewende wese, het sy funksie, wat hy moet

vervul en tot ‘n sekere mate gedwing word daartoe. Alle wesens is

onderworpe aan die wet van die natuur en kan nie teen hierdie wet handel

nie. Tog, wat op hierdie wettige manier vervul word is ook dienend op ‘n

manier, omdat dit altyd ten gunste van één of ‘n ander skepping is. Dit is

noodsaaklik vir die handhawing van die skeppings. So, niks in die heelal is

sonder doel of sonder betekenis geskep nie. Die laaste doel en lot is egter

die bevryding van al die geestelike. Die hele skepping dra by volgens God

se Wyse Ewige Plan. Die hele skepping was tot stand gebring slegs vir die

bevryding van die geestelike en elke enkele deel van die skepping vervul sy

lot in die staat van dwang.

Dit is ‘n baie ander saak betreffende die mens, wat hoewel hy ‘n skepping

van God is, nie aan dwang in sy denke, wil en werke onderworpe is nie.

Hoewel die buitenkant van die mens, die liggaam, nog onder dwang is,

omdat dit van geestelike substansie opgebou is wat in die begin van

ontwikkeling is. Die siel het ‘n bepaalde vryheid in soverre dat hy in vrye

wil kan volwasse word en is nie onderworpe aan ‘n God gegewe wet nie.

Dus vir sy volwasse word, is hy bevry van gebondenheid aan die Aarde. Die

materie dien die mens se vrye wil, want om te dien is die ware doel van die

bestaan van die aarde. Omdat die mens nie gedwing word om te dien nie,

moet liefde ontwikkel word, wat die motief vir dien is.

Wat tydens die periode van dwang voortgekom en voltooi is en nou sy

bekrooning as mens sal ervaar, maar alles in vry wil. Die mens moet in

liefde dien om finaal van sy gebondenheid vry te word wat die siel as

beperking van sy oorspronklike mag en Lig ervaar. Die siel van die mens

kan die doel bereik omdat God hom ’n vrye wil gegee het sodat hy kan kies

vir God of Sy teenstander, wat hom on-vry gemaak het en van wie hy hom

moet bevry. Die dien in liefde is die sleutel van bevryding van hierdie lang

gebondenheid.

Wat die geestelike wese volgens die Wil van God gedwing was om in die

lang weg deur die hele skepping te doen, moet hy nou in die laaste stadium

doen, in vrye wil. Hy moet in liefde dien. Dit bewys sy goddelike oorsprong.

Die liefde karakteriseer die Goddelike wese en die menslike wese verander

homself na dit wat hy aanvanklik was. Hy aanvaar weer dit wat hy in

arrogansie, in vrye wil opgegee het. Sodra die mens in liefde dien word sy

oortreding teen God opgehef. Hy word verlos van sonde en vind sy weg

terug na God, van wie hy geskei was. Hy erken sy kindskap en verlang om

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!