03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

dienare en getroues, maar net hewig na kan verlang, omdat dit vir julle

verlossing uit alle nood sal bring. Maar die voorafgaande tyd moet daar

wees om die mense nog die geleentheid te gee om ‘n beslissing te maak.

Dan eers sal dit blyk wie aan My en wie aan My teëstander behoort, wie die

wêreld meer liefhet as vir My en homself daarom aan hom sal oorgee. Want

hy sal My verloën. En die skandelike optrede teen die van Myne sal ‘n

getuienis wees van die aktiwiteit van My teëstander, wat homself in die

Antichris sal beliggaam en brutaal teen My aanhangers sal optree en dus

ook teen Myself.

Maar julle krag en julle moed om My te bely en julle wil tot liefhê sal

toeneem en Ek sal julle bystaan op so ‘n ooglopende wyse, dat julle My sal

herken en My Naam dan ook nog steeds harder sal bely voor die wêreld.

En ter wille van My uitverkorenes sal die dae verkort word, baie vinnig sal

die einde kom en Ek Self sal kom om Myne te help en sal hulle wegneem,

sodat hulle van die vernietigingswerk op die aarde verskoon bly en vrede

sal vind na die swaar tyd van beproewing. Maar al die ander sal deur die

laaste oordeel getref word, want alles sal vervul word soos wat dit

verkondig is in die woord en geskrifte. Amen

Stry met die Swaard van die Mond

5627 17 Maart 1953

Neem die stryd op teen alles wat geestelik teen julle gerig is. Stry met die

swaard van die mond, want dit is ‘n Heilige stryd. Julle is stryders vir My en

My ryk. Wat geestelik in teenstelling is met julle as julle My en My ryk

verdedig teenoor die wêreld, wat teen My gerig is. My suiwer evangelie

moet aan die mense verkondig word. Daarom stuur Ek My dissipels die

wêreld in, sodat hulle alle volkere kan onderrig. Slegs deur die suiwer

evangelie, slegs deur die waarheid kan hulle die ryk van Jesus verkry, want

die waarheid maak My bekend en wys die weg na My.

Sodra die waarheid misvormd word, is die weg na My ook ongelyk. Ek Self

is nie meer goed herkenbaar nie, die doel van die mens word onduidelik en

daarom nie meer nagestreef nie. As die mens nou weer die weg na die

ewige lewe getoon word, dan moet die waarheid hulle eers weer bereik. Ek

Self moet helder en duidelik herken kan word. Eers dan sal die mense weer

na die korrekte doel streef; hulle sal My kan bereik en salig word en ewig

lewe.

Ek Self is die Weg, die Waarheid en die Lewe! En julle wat Ek as My

dissipels vir die eindtyd uitgekies en opgelei het, julle ken die waarheid.

Van Myself het julle dit verneem en julle weet ook wat se gevaar dwaling

en leuens is en in welke geestelike nood die mense hulle bevind wat nie in

die waarheid onderrig word nie. Daarom is dwaling en leuens ‘n sterk vyand

van My en ook van julle wat in die waarheid vasstaan. En teen hierdie

vyand moet julle te velde trek. Hierdie opdrag gee Ek julle altyd weer, dat

167

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!