03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

nie, julle moet die krag van My woord voel en deur die krag werksaam

word, dus lewe. Wanneer Die woord julle harte aanraak, dan het julle deur

My aanspreeking met My in verbinding gekom, anders sou julle My stem

nie hoor nie, ofskoon julle woorde hoor. Daarom verlang Ek van julle, dat

julle My woord in julle harte laat indring en nie net julle ore dit hoor nie,

sodat dit nie slegs as leë klanke by julle verbygaan nie. Julle moet Myself

hoor spreek en dit sal alleen die geval wees, as julle, julle oorgee aan Hom,

Wie tot julle spreek, wanneer julle, julle harte open, wanneer julle bewus

luister na wat julle God en Vader julle wil sê. Dan ontvang julle waarlik krag

in oorvloed en kom julle tot lewe.

Wat julle nou toekom deur My liefde, moet julle die lewe skenk, omdat Ek

medelye met julle het, solank julle na die Gees nog dood is. Want dit is

geen volmaakte toestand, waarin julle, julle bevind nie, hoewel dit vir julle

lyk asof julle in besit van volle krag oor die aarde gaan. Met die lewe, wat

Ek julle wil skenk, word nie die aardse lewe bedoel nie. Dit is die lewe van

julle siele, wat julle moet bereik en die lewe is ‘n geskenk, wat julle almal

kan ontvang, as julle daarna verlang. Maar dit kan julle alleen gegee word

deur Hom, Wie die Lewe Self is. Die lewensstroom gaan alleen van My uit

en Hy stroom onophoudelik die mense toe in die vorm van My woord, wat

die uitstraling is van die krag van My liefde en daarom ook opwekkend tot

lewe is, sodra dit die dode aanraak. En die aanraking laat julle toe, of julle

wys dit af. En so besluit julself oor lewe of dood van julle siele.

En julle sal daarom ook moet begryp, dat Ek, Wie Self die Woord van

Ewigheid is, deur die stuur van My woord na die aarde, alleen een doel

nastreef: om lewe te gee aan hulle wat tot dusver dood was en dat daarom

ook die aanneem van My woord van baie groot betekenis vir julle moet

wees, omdat dit julle met sekerheid losruk uit ‘n onwaardige en onsalige

toestand. (22.2.1957) Want geen enkele Goddelike gawe bly sonder

uitwerking nie, as julle Sy werking maar sal toelaat. En daarom moet My

woord ook ‘n buitengewoon gunstige uitwerking op julle hê, omdat julle Sy

invloed ook self kan bemerk, julle moet julle onherroeplik gedring voel, om

na My woord te lewe, dus My wil te vervul, wat julle deur My woord

verkondig word. Maar julle mag julle nie verset nie, julle moet dit gewillig

aanhoor en julle houding deur My woord laat bepaal en in ooreenstemming

daarmee julle lewenswandel lei. Dan sal julle groot geestelike vooruitgang

boekstaaf, julle sal die volwassenheid van siel bereik, wat nodig is om na

die liggaamlike dood die Ligryk binne te kan gaan.

Julle het derhalwe ‘n seker middel, ‘n middel met ‘n onmiskenbare

heilswerking vir julle siele. Maar slegs weinig mense maak gebruik van die

heilsmiddel. En My goddelike stroom van krag kan hul siele, wat siek en

ellendig hul weg op die aarde gaan en sonder sukses van die aarde skei,

nie aanraak nie. Op die beste middel word dus nie of nouliks ag geslaan en

ongewone geestelike belewenisse, waar meer aandag aan gegee word, kan

nie altyd aangewend word nie, omdat hulle tot geloof dwing en die siel

518

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!