03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

geestelike debatte kan lei. Ek weet alles en elke twyfel of vraende gedagte

ken Ek, om hierdie rede gee Ek aan die mense op aarde en selfs die siele in

die hiernamaals herhaaldelik die geleentheid om vrae te vra oor alle twyfel

en hulle in waarheid te antwoord.

Omdat baie meer vrae van die aard in die geesteryk gestel word as op

aarde, waar die mense se gedagtes nog deur aardse doelstellings afgelei

word en dikwels nie sulke gedagtes toelaat om hulle te hinder nie. Maar

terselfdertyd is dit ook dikwels die oorsaak van die groot geestelike verval,

want valsheid word deur denkende mense verwerp en daardeur word ook

elke godsdienstige leerstelling dikwels verwerp, dus kan valsheid tot totale

ongeloof lei. Maar tog kan die waarheid sulke twyfelaars tot nadenke bring,

hulle kan selfs hul geloof herwin as hulle van goeiewil is. Daarom is dit van

besondere belang om die instellings woorde van die ‘nagmaal’ te bly

verduidelik, wat deur julle mense as rede gebruik word om ‘n openbare

sigbare seremonie as My wil te aanvaar, waarvan julle die verontagsaming

as ‘n strafbare weglating sien en so die betekenis van My Woorde tenvolle

verloor. So volg één persoon nou gretig die verordende instruksies en

gebruike terwyl ander dit as waardeloos sien en dan My Woorde tenvolle

ophef, waarvan die betekenis nietemin is, was en altyd baie sinvol sal bly,

omdat Ek hierdie Woorde gebruik om julle daaraan te herinner om ‘n innige

vereniging met My te vestig, wat die betekenis en doel van julle aardse

lewe is. Want slegs hierdie innerlike vereniging sal julle toelaat om lig en

krag in die vorm van My Woord van My te ontvang, wat julle na

volmaaktheid help. Julle mense glo om ‘n nabye verhouding met My te

vestig deur ‘n suiwer eksterne proses, deur die aanvaarding van brood en

wyn wat julle as 'My vlees en My bloed' beskou. Dus moet die verkeerde

idee telkens weer reggestel word.

Ek kan nie een met julle wees tot julle julself in liefde gevorm het nie. Slegs

die liefde bring vereniging met My tot stand en slegs dan kan Ek nagmaal

met julle neem, dan kan Ek julle met die brood van die hemel, met My

Woord, met My vlees en My bloed versadig. My Woorde “doen dit in

herinnering aan My” was die versoek aan My disipels dat hulle dit op

dieselfde manier moes gee as wat Ek dit aan hulle gegee het, want wat

hulle van My ontvang het, brood en wyn, het hulle in oorvloedig van My

ontvang, want Ek het hulle onderrig en kennis gegee. Ek het hulle My

Woord in alle volheid aangebied en nou was hulle veronderstel om My

Evangelie oor die hele wêreld te versprei. Hulle moes My Woord deurgee

sodat die mense kennis oor My sou ontvang, sodat hulle My nie sou vergeet

nie, omdat die mensdom oor My en My daad van Verlossing ingelig moes

word aangesien hulle slegs saligheid deur hul geloof in My kan bereik.

Daarom deur hierdie Woorde “doen dit in herinnering aan My” gee Ek My

disipels ‘n direkte taak om hul medemens My Woord aan te bied, die brood

van die lewe, die manna wat uit die hemel kom. En as teken van die

497

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!