03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

en daarom kom Ek Self julle tegemoet, nog in die laaste uur want spoedig

is die einde ‘n feit. Amen

Barmhartigheid

5943 27 en 28 April 1954

Julle sal barmhartig moet wees en steeds daaraan dink dat julle sonder My

Barmhartigheid vir ewig verlore sou wees. Maar die barmhartigheid lê ook

ten grondslag aan die liefde, wat wil help waar hy lyding sien. Die mens

wat in hom erbarming voel met sy medemens is nie sonder liefde nie, want

anders sou hulle noodlot hom nie raak nie. Die barmhartigheid is ‘n ander

vorm van die liefde, want die liefde probeer om gelukkig te maak, die

barmhartigheid probeer eers leed af te wend en die leed van die medemens

wek medelye op by alle gevoelige mense, hy voel m.a.w. mee en kan tot in

sy binneste geraak word en daarom is hy tot hulp bereid.

Liefde kan ook gesien word sonder tasbare nood en ook in volledige

onbaatsugtigheid kan die mens gee en gelukkig wil maak. Maar ook ‘n

mens wie se hart wat koeler of nugterder is, kan deur die nood van die

medemens gegryp word dan kom die erbarming tevoorskyn, die liefde van

die mens word ontsteek, die ellende van die ander gee aanleiding om in

liefde werksaam te wees en ‘n werk van erbarming sal ook die mens My

erbarming oplewer as hy in nood is.

Ek sien al julle sonde en swakhede en julle toestand boesem My medelye

in, ofskoon julleself skuld daaraan het. So ook moet julle erbarming

diegene geld wat deur eie skuld in die ellende geraak het, die erbarming

moet nie as regter optree nie, dit moet ook geld vir die mens wat veragtelik

is, want die nood van die medemens is waarlik vereffening vir die se skuld

maar tog kwellend en beklaenswaardig.

Wat sou julle lot wees as Ek geen erbarming gehad het met julle en selfs

julle groot skuld nie tot niet sou gemaak het deur My Liefde nie? Wel was

julle lot regverdig want julself het dit in vrye wil gekies. Maar Ek kyk en

sien alleen julle swakhede, julle geestelik dieptepunt en julle boeie wat My

teenstander julle aangesit het. Ek sien julle onmag om julle ooit uit hierdie

boeie te bevry. En nou neem My Erbarming die plek in van die

geregtigheid. Ek help julle om vir goed van hierdie boeie vry te word Ek

stuur die Verlosser Jesus Christus na die aarde in Wie Ek Self My beliggaam

en teen hom stry wat julle gevange hou.

My Erbarming kon en wil julle nie langer in sy kettings laat nie. Die

Erbarming slaan dus geen ag op julle eie sonde nie, maar help julle veeleer

om hiervan vry te word. En so sal julle ook barmhartig moet wees, julle sal

moet help. (28 April) Gedryf deur die liefde om die nood van julle

medemens te beëindig, julle sal erbarming moet hê met diegene wat

skuldig is en daarom eintlik die reg op julle hulp vir hom verspeel het, maar

julle sal nie hulle skuld ingedagte moet hou nie, maar wel hul ellende.

254

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!