03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

swak is dat hy om krag van My sal vrae tot hy self na My in die huis van sy

Vader sal terug keer wat hy eens uit sy eie vrye wil verlaat het. Amen

Vaderhuis en geluksaligheid

5611 9 Maart 1953

Julle sal julle intrek moet neem in My Vaderhuis, julle sal bly in ewigheid

daar waar Ek julle eerste geplaas het om allergeluksalig werksaam te wees.

Maar dan sal julle, julle God en Vader van ewigheid kan sien in Jesus

Christus. Ek Self sal onder julle wees en julle geluksaligheid sal onmeetlik

wees en bly, want in ewigheid kom daar aan die heerlikheid in My ryk geen

einde nie. Wat julle sal kan bereik, is so onbegryplik en oorweldigend, dat

julle niks anders meer op aarde sou nastreef as julle julself hierdie

heerlikheid sou kan voorstel.

Maar julle sal sonder om daarvan op hoogte te wees, moet strewe na My

ryk, julle sal in vrye wil na julle Vaderhuis moet terugkeer, omdat dan eers

julle lotsbestemming die geluksaligheid is, wat as voorwaarde het, dat die

wese in vrye wil die volmaaktheid bereik het. Ewig is hierdie geluksaligheid

vir julle weggelê, dog aan julself is dit oorgelaat, hoe lank julle, julle

terugkeer na die Vaderhuis nog wil uitstel, julself bepaal die tyd en dit kan

by julle liggaamlike dood te laat wees om julle volmaaktheid op hierdie

aarde op te lewer. Ek wag op julle almal en Ek hou vir almal van julle die

woning berei.

Laat julle julself deur hierdie woorde van My aangespreek voel, laat julle

aanspoor om ernstig daarna te strewe om na My te kom in My ryk, stel julle

julself die heerlikste lot voor en tog sal julle nie by benadering die ware

beeld kry van dit wat Ek berei het vir Myne nie, vir die mense wat My

liefhet uit heel hul hart en met heel hul siel.

En dit alles sal julle kan bereik as julle My gebooie onderhou, om My en

julle naaste te bemin. Julle sal julle alleen deur onbaatsugtige naasteliefde

so moet vorm, dat die geesteryk met sy lig julle kan opneem sonder dat

julle vergaan. Dan sal julle, julle Vaderhuis kan betrek, dan kom Ek Self

julle tegemoet en lei julle na alle heerlikhede toe en julle word in My

nabyheid met My Liefde deurstroom en sal onbeskryflik geluksalig wees en

bly tot in alle ewigheid. Amen

Die skepping van Lucifer en die oerwesens

5612 28 Februarie 1953

Julle menslike verstand kan alleen tot ‘n bepaalde graad hierdie diepe

waarheid begryp, want die suiwer geestelike kan alleen maar geestelik

verklaar word. Hierdie verklaring word deur die Gees in julle aangeneem en

ook wel deur die siel tot die verstand gelei, maar julle verstand is aards nog

te veel belas en kan gevolglik nie diep in die geestelike kennis binnedring,

dat alles vir julle duidelik is nie. Desondanks werk My Gees deur die

159

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!