03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hul kennis is baie beperk en is heeltemal nie volgens die waarheid nie. En

kom dit met die waarheid in aanraking dan bestry hulle dit. Tog probeer

hulle dit bewys met die woord van God. Dit is nie hul ontwaakte Gees wat

hul hierdie plekke in die Skrif laat vind nie, maar My teenstander, wat selfs

My woord tot eie voordeel gebruik as hy verwarring kan saai. Wat hom

geluk waar alleen die verstand van die mens besig is en Ek Self nie om

verliging van die Gees aangeroep word as die mens opheldering verlang

nie.

Die letter maak dood, dit is die Gees wat lewend maak. Wie hulle nie aan

My oorgee dat Ek hulle denke reg kan lei nie, vir hulle sal die letter waarlik

die dood beteken. Want ook My teenstander kan die letter bedien, wat hy

op ’n ander manier uitlê en so die grootste dwaling vir die mense

aanneemlik maak.

Die is waarlik ‘n bedenklike leer, die leer van die doodsslaap van die siel.

Die is ‘n leer wat ook in die hiernamaals die hewigste verontwaardiging

teweeg bring by die siele wat hulp nodig het, wat weliswaar lewe, maar tog

so swak is dat hulle dankbaar is vir elke toevoer van krag, wat ‘n gebed in

liefde hulle kan gee.

Die mense moet opreg in hul gebed aan die siele dink wie se verwante op

aarde in hierdie dwaalgeloof lewe, omdat ook hulle kragtig word en

opwaarts gaan en nou van hul kant af weer deur gedagtes hul verwante

kan beïnvloed. ‘n lewe in liefde op aarde sal die siele ook spoedig ‘n

duidelik insig gee. Maar hulle moet hulle eers van die dwaalleer vrymaak

voordat hulself ‘n arbeidsveld toegewys word, omdat alle werk in die

geesteryk in die verkondig van die suiwer waarheid bestaan.

Gelukkig sy daarom die siele wat al op aarde ’n lewe van liefde lei en

daarom maklik kan loskom van verkeerde opvatinge en geestelike kennis

wat foutief is. Die ander bevind hulle egter in die grootste nood, want elke

dwaalleer het ‘n skadelike invloed op die siel en die leer van die doodsslaap

van die siel in die besonder. Want hulle kan werklik tot ‘n verduistering lei

wat gelyk is aan die dood, omdat die moontlikhede vir hulpverlening

minder word deur die idiee dat gebede geen nut het nie. Wie hulle egter in

opregtheid tot My wend sal helder en duidelik insien hoe verkeerd hierdie

leer is. Amen

In Die besonder word hulle wat na die geestelike

strewe in die noute gebring

6545 12 Mei 1956

Die mense wat opwaarts strewe is in die besonder blootgestel aan die

aanvalle van My teenstander en hy wend die mees verskillende middele aan

om sy doel te bereik om hulle weer van My afkerig te maak en na benede

in die diepte te trek. Hy is so verblind, dat hy glo hy is reeds suksesvol,

omdat hy nie weet, dat hy hierdie siele al verloor het deur hulle wil, wat My

416

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!