03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Wil verset. Ek vertel julle dit deur My dienaars wat My en ook My Wil

aankondig.

Ek is ‘n God van liefde maar ook ‘n God van regverdigheid en Ek sal nie op

My Woord teruggaan nie. Weet julle wat dat beteken? Dit beteken dat Ek

sal vervul wat Ek beloof het. Maar dit beteken ook dat alles wat Ek voorspel

het beslis sal kom as julle julself teen My verset. Geregtigheid moet in My

Ewige Orde gedoen word en tot die Orde behoort die Waarheid: dat ‘n

bepaalde daad ‘n bepaalde effek sal veroorsaak.

Alles het sy tyd. Maar wanneer die tyd verby is sal God se Orde

onvermydelik herstel word. Daar is nie baie tyd oor vir julle nie. Daarom is

dit goed om dit in gedagte te hou dat julle skielik weggeroep kan word,

nietemin, as julle spesiale guns ontvang, kan julle deur die eind-tyd lewe.

Welke argument julle ookal hierteen gebruik, is verkeerd en dit verander

niks van die ewige Plan van Verlossing nie, wat enige een kan weet wie

waarlik wil begryp.

Wat Ek vir julle deur My dienaar laat aankondig is niks nuuts nie, omdat

daar voortdurende waarskuwings en instruksies na die aarde gekom het

deur sieners en profete vanaf die begin van hierdie Verlossing periode en

sal dringender kom hoe nader julle aan die einde kom.

Dit beteken nie dat daar ‘n tekort aan My liefde is wanneer My Woord

vervul word nie, eerder dat My liefde die rede is van die gebeure in die

wêreld, want dit maak vooruitgang moontlik vir hulle wat nie in vrye wil

geslaag het om vooruitgang te maak nie.

Ek sal nie ‘n regverdige God wees as Ek nie ‘n tyd vir hierdie wêreld gestel

het, wat konstant deur die mag van duisternis regeer word. ‘n wêreld, wat

bestem was om ‘n geestelike skool te wees, moet opnuut so word volgens

My Ewige Plan van Verlossing. Amen

Die vergoddliking van die wesens tot kinders

5233 12 Oktober 1951

Dit is ‘n wet van ewigheid dat Ek oor alle geeste in die hemel en op aarde

regeer, oor alle wesens in die Koningkryk van lig as ook in duisternis: oor

alles wat Ek geskep het uit liefde, wysheid en die volheid van krag. Dit is ‘n

wet dat alles aan My onderworpe is en dat Ek daarom die Heer is, Wie se

krag sonder beperking is en wat ook kan vernietig wat Sy wil tot bestaan

geroep het. Maar die wysheid was net so ‘n groot deel van die skepping

soos die liefde gewees en vandaar vernietig Ek nie willekeurig nie maar laat

alle wesens wat onderworpe is aan My vir altyd bly bestaan en probeer

nietemin om hulle te verander in wesens wat kan skep en vorm met My en

vandaar My ewebeelde te word, omdat Ek met onmeetlike liefde gevul is

teenoor wat Ek geskep het.

Ek wil Self in hierdie wesens aktief wees sodat hulle bewus van hul

goddelikheid kan word en in stralende saligheid ewige kan lewe. Ek is ‘n

63

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!